Talle van dié Suid-Afrikaners gaan onder moeilike omstandighede gebuk.
Alles vir Dinsdag 14 April 2020
Luister: Wiele2Wiele gee kwartantyn-wenke vir jou voertuig
Hierdie week tydens Wiele2Wiele gee Ford kwartantyn-wenke vir jou voertuig. Jy kan nou op ‘n virtuele Audi-fabriektoer gaan en daar is goeie nuus oor jou voertuigdienste en fabriekswaarborg.
Reserwebank verlaag wéér repokoers
Die bank verwag dat die bruto binnelandse produk vanjaar met 6,1% sal inkrimp.
Covid-19-samevatting: Verskeie personeellede by hospitaal toets positief
Sowat 100 Suid-Afrikaners is intussen vanuit Ghana na Suid-Afrika gerepatrieer.
’n Onbeplande wonderwerk
Maroela Media wil graag sy lesers inspireer en hoop gee om hul vertroue op Hom te hou. Stuur gerus vir ons jou “storie van hoop” waar God ’n wonderwerk in jou lewe gedoen het. Ons mag dit dalk gebruik om ander Maroela-lesers ook hoop te gee in hierdie onseker tyd. Hier is ’n wonderwerk wat een van ons lesers met ons gedeel het:
Rassie onder die bestes ooit
Britse rugbyskrywers sê Bok-breier tel onder die beste afrigters van alle tye.
Video: Katte of honde? Wie wen die hindernisbaan-uitdaging?
Vir die uitdaging moet troeteldiereienaars ʼn hindernisbaan in die huis bou waardeur elke dier moet beweeg.
Private sektor kan nie Covid-19-las ‘alleen dra’
ʼn Instelling soos die Suid-Afrikaanse Lugdiens kan nie aan die lewe gehou word terwyl mense sterf van die honger nie.
Help reg; steun ’n betroubare instansie
“Sodra jy die handelsmerk sien kan jy gerus voel om te gee en weet dat dit dan na Helpende Hand toe gaan en verdeel word binne die strukture wat ons geskep het om armoede strategies aan te pak met volhoubare projekte en veldtogte.”
Video: Só kan jy Afrikaans help groei
Word deel van dié opwindende projek!
’n Boeregeneraal in Afrika
Viljoen se geskiedenis sal in ’n politieke orde soos Suid-Afrika omstrede bly. Suid-Afrika se Grondwet sou egter anders gelyk het as hy, in plaas van FW de Klerk, namens Afrikaners met die ANC onderhandel het.
Blikkies, maar hy kan hardloop!
Die blitsige Laeveldse samaritaan help minderbevoorregtes deur ’n skenking van een blikkie kos te vra vir elke tree wat hy tydens sy balkon-marathon gegee het. En hy het 49 902 treë gegee.
Video: Hond ‘herstel goed’ ná kettingsaagaanval
Die man het glo probeer om Bruno se kop met die saag af te sny.
Afsondering: Ma reeds weke van tieners geskei
“Dit is moeilik vir sulke jong kinders om aan huis van wildvreemde mense te wees.”
Is ’n oop gesprek tussen Afrikaners vandag moontlik – anders as in die 1980’s en ’90’s?
Maar gesprekke oor selfbeskikking; oor hoe die internasionale wêreld minderheidsregte hanteer; oor die rol van gemeenskappe en oor lokalisme is met een penneveeg as “verkramp” afgemaak en in dieselfde snippermandjie as ekstremiste se kru rassistiese uitsprake gegooi.
Boekresensie: Na verre hawens
Hennie van Deventer, ’n gesoute wêreldreisiger, se “Na verre hawens” is een van daardie boeke wat jy lees as jy noodgedwonge met Jan Tuisbly se karretjie moet ry.
Inbrekers plunder kinderhuis
Die inbrekers het onder meer die wasmasjien, mikrogolfoond en omtrent al die kombuistoerusting gebuit.
Wenke om na jou motor om te sien tydens inperking
Aangesien die meeste van ons heeltyds by die huis is tydens die staat van inperking, gebruik ons nie ons motors nie of hoogstens vir vinnige inkopiesessies.
Jou huis is nou skoon, maar hoe lyk jou finansiële sake?
Terwyl jy jou huis skoonmaak, is dit die ideale tyd om ook jou finansiële sake “op te ruim” en ’n paar goed af te handel wat al vir te lank uitgestel is – soos die bywerking van jou testament.
Vermiste visserman naby Kampsbaai gered
Die vermiste boot is sowat vyf seemyl vanaf Kampsbaai opgemerk.