Sosialemediagebruikers is baie beïndruk met dié eend se slim plan en slinksheid.
Alles vir Woensdag 15 April 2020
Nog ’n SA’ner is Presidentebeker-kaptein
Die voormalige meesterskampioen sal sy eie kapteinskap-stempel wil afdruk.
Lesersbrief: Om ten alle koste jou mond te hou
Die linkse politiek van vandag vra egter inderdaad dat jy selfs wanneer lewens op die spel is jou mond moet hou, skryf Johan Smit.
Covid-19: Só lyk Gauteng, Wes-Kaap se syfers
Honderde mense is reeds ontslaan nadat hulle die virussiekte opgedoen het.
Arno Greeff wys komediestaal in nuwe reeks
Arno Greeff is nie ʼn man wat maklik stilsit nie.
Transvaal- en Boklegende verloor kankerstryd
“Hy het in ongelooflike pyn verkeer, maar ons het die geleentheid gehad om kosbare tyd saam met hom deur te bring en hy kon selfs sy twee kleinseuns groet.”
Pleidooi aan minister: Heropen voedingskemas by skole
“Kinders gaan na alle waarskynlikheid al meer van ʼn betroubare bron van voedselverspreiding afhanklik wees.”
Aansoekproses vir finansiële reddingsboei pootjie boere
Boere glo die stelsel is daarop gerig om hulle van regeringshulp te weerhou.
Spog met jou eie Maroela-top vir die winter!
Word deel van die Maroela-span met hierdie prettige kappietop: dis mooi, modieus, snoesig en gemaklik. Maar opskud: dis ʼn eksklusiewe produk en slegs 300 Maroela-aanhangers sal met só kappietop kan spog.
Gratis webinare vir wolkdienste aangebied
Verseker jou toekoms en jou pad na wolkgebaseerde dienste te midde van Covid-19 en daarna!
Nooddienste behandel man ná huis brand
Groot dele van die huis was met die nooddienste se aankoms in vlamme gehul.
Covid-19 en skuldverpligtinge
In die artikel word gefokus op skuldverpligtinge – en veral kredietversekering – gegewe die huidige omstandighede.
Wen só met jou dagboekinskrywing
Is jy ʼn boekwurm en in graad 4 tot 6? NB-Uitgewers gee aan vyf gelukkige lesers boek een en twee in die “Dagboek van ʼn Dork”-reeks weg.
Covid-19-samevatting: Trump staak befondsing aan WGO
Die Chinese regering het glo ses dae lank gewag om die publiek van die Covid-19-pandemie in te lig. Duisende mense is in die tyd besmet.
Geroep om te help
Ek glo van harte dat wanneer die staat van afsondering verby is, gaan ons ’n groter en sterker gemeenskap wees. Een wat saamstaan, opstaan, vorentoe staan en hardop sê “Ek is die Helpende Hand”.
Chaos, plundering op Kaapse Vlakte
Gemeenskap sê plundering is “net die begin”.
Podlitiek: Kwarantyn uitgerek, nog onnodige besteding oopgevlek en Sanders onttrek
Die week gesels die Podlitiek-span oor die afsonderingstydperk wat verleng is, beweerde bedrog tydens die Covid-19-pandemie en Bernie Sanders wat die handdoek ingegooi het.
Foto’s: Lesotho toe onder sneeukombers
Koue weer kan tot Vrydag in groot dele van die land verwag word.
Boek: Rooimiere-in-die-broek-idioom-inkleurboek
“Rooimiere-in-die-broek-idioom-inkleurboek” bevat 22 inkleurprente, elk met interessante feite oor diere.
6 wenke om goed te lyk in ʼn video-oproep
Ons almal het al geskrik as ons per ongeluk ons selfoon se voorste kamera oopmaak. Jy wil dit ten alle koste vermy om só te lyk wanneer jy besig is met ʼn werkonderhoud of ʼn afspraak met jou geliefde geskeduleer het.