“Hulle dink ons is die virus. Elke buitelander word nou as die vyand gesien.”
Alles vir Woensdag 15 April 2020
Covid-19: Ken fopnuus só uit
Hier is ‘n paar wenke oor hoe jy kan vasstel of inligting fopnuus is.
Fiksheid was nog altyd ’n rugbyspeler se grootste vriend
Jare gelede, nog voor gimnasiums, oefenfietse, trapmeule, fiksheiddeskundiges, eetplanne en aanvullers, moes jy maar op jou eie aankarring voordat jy op die oefenveld kon aanmeld.
Nuuskommentaar: Hoekom so moeilik maar belangrik om Covid-19 te verstaan?
Dit lyk of sommige mense nie sonder streng wetstoepassing by die afsonderingstydperk se regulasies gaan bly nie. Maar sal meer kennis nie bydra tot ’n verantwoordeliker samelewing nie?
Polisie oorweeg skrywe oor vuurwapenlisensies
AfriForum vra dat ’n uitstelperiode aan vuurwapenlisensiehouers oorweeg word.
Vandag se sportnuus
Net een Bulls-speler in Sanzaar se SA span van die dekade, terwyl Jantjies as die beste speler aangewys is.
‘Tiger King’: Nog ʼn episode bygevoeg; rolprent glo beplan
Die reeks is selfs tydens ʼn mediakonferensie in die Withuis bespreek.
Annelien se kombuis: Boermeel-volkoringbrood
Met hierdie resep kan jy ʼn groot brood, bolletjies of rolletjies bak!
Besigheidsbytjies se sakeplan: Ontwikkel jou idee
Maak sommer nou al van die ekstra tyd in die inperkingstyd gebruik om aan jou sakeonderneming te werk en maak seker dat jy tussen 1 April en 31 Julie 2020 vir AfriForum en AfriVriendelik se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie inskryf. Hier is ’n paar wenke om jou plan vir ‘n onderneming vorm te gee:
Ramaphosa reageer dán op drankverbod
Die forum voer aan dat die drankverbod onredelik is en dat uitlatings deur senior lede van die kabinet daarop sinspeel dat die verbod eerder ander doelstellings voor oë het wat nie te doen het met die stryd teen Covid-19 nie.
Van goeie gebaar tot studiebeurs danksy FroueVonds
Claudia is een van die 12 FroueVonds-studente wat in 2020 die geleentheid tot ’n tersiêre kwalifikasie ontvang het. Sy is tans besig met haar diploma in besigheidsadministrasie aan Susca Watts Akademie op Middelburg.
Buurt- en plaaswagte: Cele, Ramaphosa versoek om in te gryp
“Dit is baie duidelik dat misdadigers hulle nie steur aan die inperkingsregulasies nie, en boere is toenemend die slagoffer daarvan.”
SAL kry nie nog geld; dalk gesluit
“Die staat het die lugredery bankrot bestuur en sluit nou hul mislukking af.”
Gedagte vir die dag: Onsinnig
Die vroue het groot geskrik en met hulle gesig na die grond toe gebuig. Toe sê die manne vir hulle: “Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek. Onthou hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was…” (Lukas 24:5-6)