Die departement van toerisme is egter vasbeslote om finansiële hulp op grond van ras toe te ken en pak Solidariteit volgende week in die hof.
Alles vir Maandag 20 April 2020
Bheki Cele dalk ondersoek na roekelose opmerkings
Cele het onvanpaste kommentaar gelewer wat daarop neerkom dat die polisie buite die wet kan optree.
Vakbonde skop teen afleggings by SAL
Die vakbonde sê hulle is glad nie geken in die ontwikkeling van ʼn sakereddingsplan nie.
Wie is die koning van die stelskoppers?
Wat van Naas Botha se suksesvolle doelskop in 1980 in die reën in die derde toets teen die Britse en Ierse Leeus in Port Elizabeth. Dit het die Bokke met 12 – 10 laat wen om ʼn onaanvegbare voorsprong in die reeks te neem.
12 polisielede vas oor afsondering-oortredings
Van die beamptes was glo deel van ʼn groep wat by ʼn taverne gedrink het terwyl ander beamptes glo geld gesteel het nadat hulle vir omkoopgeld gevra het.
Vandag se sportnuus
ʼn Paneel van voormalige Indiese krieketspelers sê AB de Villiers is die beste kolwer in IPL-geskiedenis.
Resep: Rissie-mengelmoes
Maroela Media-leser Natashia du Plessis sê haar man was die inspirasie vir hierdie resep omdat hy baie van brandrissies hou.
Regstreekse uitsending: Covid-19 – Waar staan Suid-Afrika?
Regstreekse uitsending: Covid-19 – Waar staan Suid-Afrika? Volg die regstreekse uitsending Maandag, 20 April om 15:00 hier of kyk dit op Maroela Media se Facebook-blad.
Groep by fabriek vasgetrek oor drank, sigarette
“Dit was weer gesluit, maar beamptes kon hoor daar is iets binne die fabriek aan die gang.”
Hofaksies dreig oor sigarette, kosproduksie
Die dreiging met hofaksie rakende die verbod op sigarette kom terwyl die minister van handel, nywerheid en mededinging tot Maandagoggend gegee is om van sy uitsprake oor kosproduksie terug te trek of ook hofaksie in die gesig te staar.
16 dood in massaskietery
“Die feit dat hierdie individu ’n uniform en ’n polisiemotor tot sy beskikking gehad het, wys beslis dat dit nie ’n toevallige daad was nie.”
Gedagte vir die dag: Luister hier!
Want die Heilige Gees sal julle in dieselfde uur leer wat julle moet sê. (Lukas 12:12)