Die negatiewe olieprys is ʼn ongekende gebeurtenis en kan druk plaas op internasionale geldeenhede.
Alles vir Dinsdag 21 April 2020
Minister vergader vandag met SAL
“Die ineenstorting van SAL is nie onverwags nie en volg op baie jare van wanbestuur.”
Griepinspuiting is vanjaar uiters belangrik
“Nee, die griepinspuiting maak jou nie siek nie. Die inenting word geproduseer en dan doodgemaak, so dit bevat slegs die dooie griepvirus.”
Petisie begin om plaaswagte te aktiveer
Terwyl die polisie op die afdwing van afsonderingsregulasies konsentreer, sê inwoners van landelike gebiede ingryping daar is dringend nodig.
Beweerde korrupsie met weermag se rantsoenpakke
Die kos in dié pakke is glo feitlik oneetbaar en word dikwels weggegooi.
Steun ons kultuurreuse ter wille van eie oorlewing
Kultuur en kulturele groei is iets waaraan ons nie eerste dink in ʼn krisistyd soos dié wat ons nou beleef nie.
Afsondering: Kinderhuis trek swaar
Dié kinderhuis het ’n noodfonds begin in ʼn poging om hul finansiële verknorsing die hoof te bied.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor aanlyn inisiatiewe
Hierdie week vertel Wiele2Wiele hoe jy kan inskakel vir die aankondiging van AutoTrader se Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar.
Beloning uitgeloof vir inligting oor dié man
Dit word vermoed dat hy in Gauteng of KwaZulu-Natal wegkruip.
Spandau se oorlogsmisdadiger-tronk
Vir meer as 20 jaar is die hele tronk met die steeds wisselende toesig van die oorwinnaarsmagte en met groot koste, bedryf. Alles vir een gevangene.
‘Suidooster’ saai 1 000ste episode uit
Die gewilde kykNET-sepie ‘Suidooster’ saai vandag (Dinsdag) sy 1 000ste episode uit.
Chris Chameleon: Laat die vrees verdwyn
“Ek het agtergekom dat vrees ʼn duiwelse saad is wat in die teelaarde van jou gemoed wortel skiet om ʼn plaag van onkruid en verterende pestilensie in die tuin van jou siel te versprei.”
Nadal voer onderhoude met Federer, Murray
Die Switserse tennisster praat oor die belangrikheid van roetine, veral met betrekking tot sy kinders in die afsonderingstydperk, terwyl Murray nuutgevonde respek vir onderwysers het.
Afsondering: Polisie nie opgewasse vir dié taak – kenners
Die polisie maak hulle eie reëls. Met so ʼn ramptoestand het ʼn mens spesifieke opleiding nodig oor hoe om die publiek te hanteer.
Boekresensie: Dink nuut leef nuut
Dr. Arnold Mol verduidelik ingewikkelde menslike gedrag op maklik-verstaanbare maniere en bied ook praktiese oplossings aan.
Klagtes, onduidelikheid oor kwarantyngeriewe
“My kind het daardie aand sonder kos en water gaan slaap.”
Bernice West kraai steeds koning op Top-20
Karen Zoid, Early B en Neil Sandilands klim hierdie week ʼn paar plekke op die trefferparade.
Covid-19-samevatting: Ramaphosa spreek nasie weer toe
Intussen het nog korrektiewe beamptes en een gevangene positief getoets vir die nuwe koronavirus.
Uitdrukking: Iemand met twee gesigte
Waar kom ons aan die uitdrukking “iemand het twee gesigte”? Taaltoffie stel ondersoek in
SAL: ‘Dank wittes eerste af’ – swart vlieëniers
ʼn Groep vlieëniers sê dis noodsaaklik dat SAL swart vlieëniers moet behou nadat die sakereddingsproses afgehandel is.