En toe reën dit pynappelbier in die kombuis! Alles is nat. Die bier drup van ons hare af, loop van die mure af en vorm plassies op die vloer.
Alles vir Woensdag 22 April 2020
Daar was niks lekkerder as ’n rugbyonthaal nie
In die ou dae het daar kwalik ʼn rugbywedstryd sonder ʼn onthaal verbygegaan. Dis dan wanneer die bonde uitgehang het om te wys dat hul kospotte, net soos hul span, met die bestes kon saamgesels.
Afsondering: Kerke maak plan nadat kollekte, dankoffers kwyn
“As lidmate skielik hul inkomste verloor, is hulle natuurlik nie meer in die posisie om dieselfde offergawes te gee nie.”
‘Survivor SA’ onbepaald uitgestel
“Die veiligheid van die verfilmingspan, die deelnemers en verskaffers was die primêre fokus met die assessering en besluitnemingsproses.”
Vandag se sportnuus
Engelse speler sê Jacques Kallis is ’n beter veelsydige speler as Ben Stokes.
Skuldiges nog soek na moord op polisiebeampte
Die polisiebeampte is op die agtersitplek van ʼn voertuig geskiet.
Boek: Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?
Wat dryf ’n kind om moord te pleeg en wie se skuld is dit? André le Roux ondersoek dié en ander vrae in sy jongste boek “Kinders wat moor”.
Annelien se kombuis: Boerebeskuit
Die veertjie tekstuur is kenmerkend van hierdie beskuit en die bestanddele baie ekonomies.
Aanvalle op vragmotors; voetganger sterf
ʼn Afleweringsvragmotor wat deur inwoners met klippe bestook is, het omgeslaan en ’n vrou langs die pad in die proses kritiek beseer.
Oorlewingstuine kan hongerpyne stil
Dit is juis om dié rede dat Arina Duvenhage, eienaar van die Garden of Eden-tuinskool, die oorlewingstuineprojek begin het.
Eerste Covid-19-geval in Gauteng-gevangenis
Altesaam 114 bevestigde Covid-19-gevalle is in korrektiewe sentrums reg oor die land aangemeld.
Polisievoertuie brand toe gemeenskap reg in eie hande neem
Dit volg nadat een van die polisievoertuie glo vroeër die middag ʼn agtjarige kind doodgery het.
Gedagte vir die dag: Nuwe lewe
Ek sal hulle ‘n ander hart gee en ‘n nuwe gees onder hulle laat posvat, Ek sal die kliphart uit hulle liggaam verwyder en hulle ‘n hart van vleis gee. (Esegiël 11:19)