Lede van die reserwemag wat nog nie opgeroep is nie, word nou gevra om hul eenhede te kontak om te bevestig of hulle beskikbaar is vir ontplooiing.
Alles vir Donderdag 23 April 2020
‘Onbeholpe regering’ bedreig voedselsekerheid
Die regering wil hê boere moet help om vars produkte aan behoeftige gemeenskappe te voorsien, maar wil nie help om voedselproduksie te beskerm nie.
Foto’s: Kinders sal op enige plek slaap!
Kinders is soos klein bondeltjies energie, maar dis asof hulle batterye sommer so eensklaps kan pap raak en hulle soos ʼn speelding onderstebo kan hang om te slaap.
Foto’s: Prins Louis vier tweede verjaardag
In een van die foto’s kan ʼn mens sien hoe hy die verf in sy gesig smeer.
Regstreekse uitsending: SA Skole – Wat hou die toekoms in?
Regstreekse uitsending: SA Skole – Wat hou die toekoms in? Volg die regstreekse uitsending Vrydag, 24 April 2020 om 15:30 net hier op Maroela Media.
Blind SA stig fonds; pleit vir hulp
ʼn Fonds is gestig om blinde en swaksiende entrepreneurs en werkers, wat nie kospakkies kry en geen ander manier het om ʼn inkomste te verdien nie, in die afsonderingstyd te ondersteun.
VivA stel Taalportaal en Taalonderrigportaal bekend
Toegang tot kennis is nou van die allergrootste belang, en VivA werk nou dubbel so hard om hierdie kennis tot die beskikking van die hele taalgemeenskap te stel.
Covid-19-samevatting: 30 van Unilever toets positief
Intussen het twee huiskatte in die VSA die nuwe koronavirus opgedoen.
Wagyu sorg vir smaaklike, gesonde vleis
Wagyu is die genetiese naam vir Japannese beesvleis. Hierdie diere was eens trekdiere wat gebruik is in Japannese landbou en die vleis is heel waarskynlik slegs deur die keiser, sy familie en Samaria-vegters geëet.
Rugbyspeler in hospitaal ná spinnekopbyt in kwarantynfasiliteit
Ruaan moes dae lank sonder medikasie klaarkom en het naderhand gesukkel om asem te haal.
Boekvoorlesing: Hans steek die Rubicon oor
Luister saam na ʼn voorlesing van Rudie van Rensburg se komiese boek “Hans steek die Rubicon oor”.
Skote klap toe rowers by Makro toeslaan
Die bende het ʼn veiligheidswag oorrompel en vensters gebreek om tot in die winkel te klouter.
Ons sal húlle nie vergeet nie…
Terwyl duisende mense wêreldwyd besig is om te sterf – meestal alleen en ver van hul dierbares – mag ons nie vergeet van die persoonlike ervarings van diegene wat van die siekte omgekom het nie, skryf Rhoda Kadalie.
Kallis het ook dié rekord agter sy naam
Protea-ster skop stof in die oë van spelers soos Warne, Tendulkar, Stokes en Kohli.
Polisie met klippe bestook; talle winkels geplunder
Terwyl die landwye afsondering voortsleep, word al hoe meer voorvalle van geweld en plundery aangemeld.
ʼn Musiekster om dop te hou: Dewald
“As ek op die verhoog is, voel dit nie soos werk nie.”
Nuuskommentaar: Covid-19 – ander kwessies wat nie durf agterweë bly
Maar alle nuuswaardighede uit eie reg het nie gaan stilstaan nie.
Rasta sit nie stil in afsonderingstydperk nie
“In my vrye tyd bring ek tyd deur saam met my gesin; ek lees ook, doen ’n bietjie selfondersoek en skerp my kosmaakvaardighede op.”
Dié hospitale steeds toe ná Covid-19-gevalle
Onafhanklike ondersoeke deur spesialiste en epidemioloë word tans gedoen.
Video: Jack Stone sing nou in Afrikaans
Die musiekvideo vir die snit is vandag (Donderdag) heel eerste op Maroela Media te sien.