Die wild- en jagbedryf speel ʼn groot rol om honger te verlig en die ekonomie weer ʼn hupstoot te gee.
Alles vir Donderdag 23 April 2020
Talle klagtes oor uitbetalings van WVF
Miljoene Suid-Afrikaners sukkel om te midde van die Covid-19-pandemie en die staat van algehele afsondering kop bo water te hou en maak staat op uitbetalings van die WVF.
ʼn Britse en Ierse Leeus-rugbytoer die kersie op die koek
Die Leeus moet aanstaande jaar weer deur Suid-Afrika toer en wees maar verseker, dit kan een van die grootste sporthoogtepunte op die Suid-Afrikaanse kalender wees.
Resep: Ekonomiese sampioen-viskoekies
Hierdie viskoekies kos slegs sowat R17 per porsie!
Boek: Vergeet my nie
Mardaleen Derks was die wenner van Huisgenoot en kykNET se tweede fliekkompetisie met haar vertelling van hoe haar en haar man, Hugo, se liefdespaadjie geloop het.
Vandag se sportnuus
’n Rits provinsiale rugbytoernooie gaan ook weens die Covid-19-pandemie in die slag bly.
Man adverteer glo openlik bedrieglike permitte
Die verdagte het glo die permitte op ʼn plakkaat teen die hek van sy huis geadverteer.
Man ernstig beseer toe been in masjinerie beland
ʼn Traumachirurg is eindelik na die toneel ontbied om die man se been te bevry.
Betogers brand glo los op wetstoepassers
Onrus duur voort op die Kaapse Vlakte.
Gedagte vir die dag: Koninkrykskinders?
Moenie bang wees nie, klein kuddetjie, want dit was die wil van julle Vader om die koninkryk aan julle te gee. (Lukas 29:32)