Die Wes-Kaap is nou die provinsie met die grootste getal Covid-19-pasiënte.
Lees meerAlles vir Vrydag 24 April 2020
Afsondering: Gemeenskappe langs wildtuine kry swaar
Die meeste nasionale parke is in landelike gebiede geleë wat reeds swaar getref word deur armoede, werkloosheid en talle ander sosio-ekonomiese probleme.
Vakbonde wil hof toe oor SAL-sakeredders
Die vakbonde sê die sakereddingspraktisyns moet ook verantwoording doen vir die geld wat hulle tot dusver gekry het om ʼn omkeerplan vir die redery in werking te stel.
Gestrande SA’ners: ‘Ons geld en medisyne is op’
Tot dusver is sowat 1 900 Suid-Afrikaners al gerepatrieer.
Afsondering: Bykomende maatskaplike werkers ontplooi
Die grootste uitdagings wat deur die minister uitgelig is, is die uitbetaling van 18 miljoen se Sassa-welsynstoelae.
Só lyk Mboweni se plan
Mboweni sal binnekort ʼn gewysigde begroting voorlê.
Luister in 3 minute: Covid-19-hulppakket en vrae oor regeringstelsels
Gerhard van Onselen, senior ontleder van Sakeliga, kyk in vandeesweek se aflewering van “3 Minute, 3 Sake” na die Covid-19-hulppakket, stel vrae oor druk op regeringstelsels en bespreek Sakeliga se onlangse meningspeiling.
ToekomsVenster: Jou uitgebreide familie
Hoe dra ons die belange van ander op die hart?
Man vas vir ‘bedrog’ met voedselhulp
Die Valke het ʼn 33-jarige man in die Noord-Kaap in hegtenis geneem wat glo voedselhulp wat vir behoeftige gesinne bestem was, elders heen herlei het….
Kommer oor ontstaan van ‘polisiestaat’
Ramaphosa het die totstandkoming van ʼn nasionale veiligheidsraad en Suid-Afrikaanse nasionale veiligheidsekretariaat gepromulgeer.
Polisiebeamptes besteel glo winkeleienaar
Dit het intussen aan die lig gekom dat die polisiebeamptes glo nooit die sigarette waarop hulle beslag gelê het, as bewysstukke by die polisiestasie ingedien het nie.
Covid-19-samevatting: Duisende Duitsers uit SA gerepatrieer
Intussen het 31 lede van ’n uitgebreide familie in Indië positief getoets vir Covid-19.
Bekende sprekers gesels nou in jou sitkamer
Daar is ook twee musiekuitvoerings wat deel vorm van Die sitkamersessies.
Robbie Wessels maak die litte los met nuwe enkelsnit, album
“Ek sit soveel keer en tob oor goed waaraan ek niks kan doen nie, pleks ek maar in daardie tyd gedans het!”
Hof veroordeel vals klag van rassisme teen polisievrou
Daar is verskeie gevalle in die SAPD waar ondergeskiktes vals klagtes van rassisme teen hul bevelvoerders indien.
Die wêreld in foto’s – 24 April 2020
Hier is ʼn paar voorbeelde van die verhouding tussen honde en hul base.
Porsche se sportnutse beïndruk
Die feit bly staan – sportnutse, in elke vorm en smaak is hier om te bly.
Spelers onthou Lomu se goedhartigheid
“Sy lewe was heeltemal anders as dié van enige ander rugbyspeler. Hy was ’n reus van die spel, maar sy voete was vierkantig op die aarde geplant.”
Staat dok miljoene op vir ‘wasgoeddraad’ langs grens
Binne dae het foto’s aan die lig gekom van enorme gate in die grensdraad, gevolg deur berigte oor die heining wat sommer weggedra word.
Koronavirus ken nie grense en diskrimineer nie – ons reaksie daarop mag ook nie
Die enigste gevolgtrekking wat ons kan maak, is dat die koronavirus nie grense ken nie en nie diskrimineer nie – maar die ANC-regering se reaksie hierop diskrimineer wel.