Die hospitaal is ontsmet met behulp van ultraviolet ontsmettingsrobotte.
Alles vir Vrydag 24 April 2020
Vandag se sportnuus
Omstrede Olimpiese swemmer se verstommende oefensessie in haar kombuis. Kyk die video hier:
Sakeredders: Net twee opsies vir SAL
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se sakeredders het gesê daar is net twee opsies vir die beleërde staatsonderneming oor.
Checkers-klant kla oor ‘outomatiese’ skenking aan regeringsfonds
ʼn Foto van ʼn inkopiestrokie doen die ronde op sosiale media waarvolgens ‘n Checkers-winkel ‘n bydrae tot die Solidarity Fund by ʼn klant se rekening gevoeg het.
Uitfasering van afsondering verwelkom, maar …
Die DA en VF Plus sowel as die Solidariteit Beweging en AfriForum het op pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging reageer.
Gedagte vir die dag: Soos Jesus
… Petrus … het … gekniel en gebid … en gesê: “Tabita, staan op!” (Handelinge 9:40)