Nou staan ons te midde van ’n verbod op gaar hoenders en kyk hoe kommunisme koning kraai.
Alles vir Saterdag 25 April 2020
Afsondering: Minister sê oor vuurwapenlisensies
Talle vuurwapeneienaars is bekommerd dat hulle weens die staat van landwye afsondering nie hul vuurwapenlisensie betyds sal kan hernieu nie.
Gedagte vir die dag: Juig, al wat leef !
Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam. (Psalm 100:4)