Regstreekse uitsending: Covid-19, die gemeenskap, die ekonomie en die pad vorentoe. Volg dié regstreekse uitsending Dinsdag, 28 April 2020 om 14:00 net hier op Maroela Media se Facebook-blad.
Alles vir Maandag 27 April 2020
Vier vas oor moord op 74-jarige vrou en haar skoondogter
Vier persone is in New Brighton in die Oos-Kaap in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 74-jarige vrou en haar 37-jarige skoondogter.
Opskud as jy terugvoer wil gee oor Covid-19-fases
Die publiek het slegs tot Maandag, 27 April 2020, geleentheid om terugvoer te gee oor die regering se Covid-19-risikoaangepastestrategie wat van 1 Mei 2020 in werking tree.
Departement sê oor skole tydens afsonderingsperiode
‘n Perskonferensie van Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, en dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, wat Maandag sou plaasvind, is uitgestel.
Twee met meer as R300 000 kontant betrap
Twee verdagtes, albei 30 jaar oud, is oor die naweek in Westenburg in Polokwane, Limpopo, in hegtenis geneem en beamptes het beslag gelê op kontant van meer as R335 000.
Kospakkies glo in Ekurhuleni gesteel
Die Demokratiese Alliansie het Panyaza Lesufi, waarnemende LUR van maatskaplike ontwikkeling, versoek om dringend ondersoek in te stel na die beweerde diefstal van kospakkies uit ʼn stoor in Ekurhuleni.
Gedagte vir die dag: Broers
Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon! (Psalm 133:1)