Verskeie hooggeplaaste staatsamptenare was die afgelope ruk in die sop omdat hulle glo self die afsonderingsregulasies verontagsaam het.
Alles vir Dinsdag 28 April 2020
Vandag se sportnuus
’n Dokumentêre reeks oor die Springbokke se Wêreldbeker-veldtog in Japan gaan op SuperSport uitgesaai word. Kyk hier na die lokprent.
Transitovoertuig tref kind
Die kind het vermoedelik oor die pad gehardloop.
Vrystaatse egpaar vas oor wapen en ammunisie
Om sake te vererger het die man glo ook die owerhede probeer omkoop.
Resep: Geurige maalvleis-en-pastagereg
Maroela Media-leser Magda du Plessis sê hierdie resep is maklik, vinnig en boonop goedkoop!
Limpopo-skool loop deur onder diefstal
Die inbrekers het die slotte en kettings van die stoorkamer se deur gebreek om toegang te verkry.
Drie vas wat hul as Covid-19-amptenare voordoen
Die verdagtes wou glo met hul voertuie met die Covid-19-kenteken op dagga in die buurland gaan afhaal.
Prasa belowe uitbetaling van pensioenfondsbydraes
Prasa sê Untu se bewering is nie net onbillik nie, maar ook misleidend.
Gedagte vir die dag: Onthou!
As jy aanneem wat ek jou sê, sal jy insig kry in wat regverdig en reg en billik is en sal jy op die goeie pad bly. (Spreuke 2:9)