Politieke partye sê dis hoog tyd dat pres. Cyril Ramaphosa duidelikheid daaroor gee of ras ʼn rol speel, al dan nie.
Alles vir Woensdag 29 April 2020
Covid-19: Vakbond dreig met hof as skole onveilig is
Onderwysvakbonde dring daarop aan dat die volgende maatreëls ingestel is vóór skole kan oopmaak.
Kernwapens en verpersoonlikte diktature
Kan diktators, spesifiek dié gewapen met kernwapens, beteuel word? Baie waarnemers van kernaangeleenthede dink nie so nie.
In rugby was staanplekke die beste sitplekke
Dink maar aan Nuweland, waar staanplekke, al was dit soms in die koue en reën, amperse erestatus beklee het.
Nuuskommentaar: Covid-19 – hoe meer klinkende munt, hoe meer platsak
Lesers reageer woedend op die regering, en veral die minister van toerisme, se rassistiese benadering oor die toekenning van ramphulp vir ondernemings wat skade ly weens die Covid-19-pandemie.
Covid-19-samevatting: Werknemer van lughawensmaatskappy sterf
Meer as ’n miljoen mense in Amerika het nou reeds positief getoets vir Covid-19.
Vandag se sportnuus
Percy Montgomery word as een van die beste oorsese spelers in Walliese rugby bestempel.
Boek: Saartjie Omnibus 8
In die laaste omnibus in die reeks verdedig Saartjie haar boetie wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet tussen haar boesemvriendin en ʼn koshuismeisie kies en sy neem deel aan ʼn groot kompetisie.
Mishka Loesch praat oor angs en uitreikwerk
Die radio- en televisiepersoonlikheid, Mishka Loesch, glo oefening en haar uitreikwerk om ander mense te help, is medisyne vir haar angs in die afsonderingstydperk. Sy het haar selfterapie met Maroela Media gedeel.
DKD: Nog gevangenes, beamptes toets positief
Die departement van korrektiewe dienste het bevestig dat nog vyf gevangenes en vier beamptes positief vir Covid-19 getoets het.
‘Bird Island’: Verskoning, skikking aangebied
Media24 het onvoorwaardelik om verskoning gevra vir die skade wat bewerings in die boek Die seuns van Bird Island aangerig het en ‘n skikkingsbedrag aan oudminister Barend du Plessis aangebied.
VN betreur SA se ‘giftige inperkingskultuur’
“In sommige gevalle sterf mense weens die onvanpaste toepassing van maatreëls wat vermoedelik ingestel is om hulle te red.”
Gedagte vir die dag: Wis en seker
Die Here is Koning, Hy beklee Hom met majesteit. Die Here beklee Hom, Hy omgord Hom met krag. Die wêreld staan vas, dit wankel nie, en vas staan u troon van ouds af: U is van altyd af daar. (Psalm 93:1-2)