Solidariteit en AfriForum wil teen dié beslissing appelleer.
Alles vir die maand April 2020
Die wêreld se gesogste motor
Toyota het al oor die een miljoen Corollas in Suid-Afrika verkoop.
Aanlyn vermaak vir die langnaweek
Maroela Media het ʼn aanlyn konsertgids saamgestel waarmee musiekiefhebbers dié langnaweek kan ontspan.
Video: Dalk die luiste hond in die wêreld?
Video’s van die vyfjarige brak wat in die middel van ʼn stappie sommer gaan lê, laat sosialemediagebruikers skater.
Student speel saksofoon vir buurt tydens inperking
“Ek kan nie die mense finansieel help nie, maar ek kan wel vir hulle musiek speel om hulle beter te laat voel.”
MTN sny datakoste
Verbruikers sal van Vrydag goedkoper betaal vir ʼn 1 GB- maandelikse bondel en ʼn 30 dae voorafbetaalde bondel.
Boekresensie: Ontdek-reeks
Die titels is ideaal vir skooltake en om tuis meer oor die onderwerpe te leer. Leernotas motiveer die kind om onafhanklik te lees, brei hulle woordeskat uit en prikkel hulle om nuuskierig te wees oor die wêreld waarin hulle leef.
Man pak Ultra-Trail Drakensberg-wedloop tuis aan
As ultramarathon-atleet het hy al reg oor die wêreld naam gemaak. “Ek het gereeld gedurende die wedloop aan die ander drawwers gedink wat iets soortgelyks binnenshuis moet aanpak. Nou dít verg baie moed.”
Honderde dood wat alkohol as ‘kuur’ vir Covid-19 drink
Gerugte oor alkohol as kuur vir of teenmiddel teen die koronavirus het in Februarie en Maart soos ʼn veldbrand op Irannese sosiale media versprei.
NVG verwag ‘toename in armoede-verwante misdaad’
Die NVG sê dit is belangrik om diegene wat tot dié soort misdaad gedryf word, met deernis te behandel.
Aandklokreël: Is dit grondwetlik, en nodig?
Wat is ʼn aandklokreël en is dit grondwetlik regverdigbaar om die inwoners van die land so te dwing om tuis te bly – al is dit net saans?
VSA kap SA oor Kubaanse dokters
Die VSA voer aan Kuba misbruik die Covid-19-pandemie om sy gesondheidswerkers uit te buit.
Iron Mike wil sy bokshandskoene afstof
Maar waar hy vantevore sy teenstanders binne sekondes kon uitslaan of selfs hul ore gebyt het, wil hy nou sy vuiste vir ’n goeie doel swaai.
Regskenners sê oor kopiereg, intellektuele eiendom
Wêreldboeke-en-kopieregdag word in April gevier. Maroela Media het meer gaan uitvind oor intellektuele eiendomsreg, asook die verantwoordelikheid van uitgewers en lesers.
Saftas 2020: Hier is die wenners
‘Fiela se kind’ is as beste vollengterolprent aangewys.
Nou wie weet wanneer ons weer kan gaan jag?
Die vraag is, word die produk van jag, dus wildsvleis, gesien as voedsel (noodsaaklike goedere)?
Woede oor volgehoue verbod op sigaretverkope
Duisende mense het reeds ʼn petisie teen die voortgesette verbod op die verkoop van tabakprodukte onderteken.
Denis Goldberg sterf
Hy is Woensdag net voor middernag oorlede.
Ons het mekaar nodig
Die afgelope paar weke het Orania toenemend die waarde ervaar van sy strategie van gemeenskapsvestiging binne ’n eie geografiese ruimte.
Suid-Afrika verder afgegradeer
S&P het dié besluit geneem weens die nadelige gevolge van die Covid-19-pandemie op die land se ekonomie.