Die ANC het Woensdag die afsterwe van Ignatius Jacobs, die voormalige algemene bestuurder van die party by Luthuli-huis, betreur.
Alles vir die maand April 2020
ToekomsVenster: Jou stilhouplek langs die pad
Hierdie tyd van afsondering is so ʼn geleentheid. Dalk moet ons bewustelik terugkeer na die eenvoud van destyds.
Afsondering: Tente, nie skole, nou vir haweloses gebruik
“Ons bly steeds in ʼn regstaat. Selfs in ʼn krisistyd moet jy prosedures volg.”
Covid-19: Taxi’s mag vol wees mits passasiers maskers dra
Mbalula sê openbare vervoer is die grootste verspreider van die virus.
Gedeelde kontak: Ouers in duister
’n Geskeide pa van Pretoria het sy misnoeë te kenne gegee oor dié regulasie wat verhoed dat hy sy kinders vir die volgende drie weke nie kan sien nie.
Boek-uittreksel: Die hase is verveeld
“Weet julle wat sal snaaks wees?” vra Koes-Koes. “As ons die tarentale kan kry om te swem soos visse.
‘Gateway’: Ons gaan maan toe!
In 2020 begin ʼn nuwe reis na die maan waarvoor ons al bykans 50 jaar wag.
Só lyk Jan Taks se voorlopige syfers
Die SAID se grootste bron van belastinginkomste is individue.
Die wêreld in foto’s – 1 April 2020
Só benut inwoners van Spanje dié tydperk van afsondering.
Verbruikersake: So help selfoondiensverskaffers en banke jou
Ina Opperman het gaan kyk hoe die verskillende diensverskaffers en banke verbruikers in die tyd van die Covid-19-pandemie gaan help.
Covid-19: Chihuahua daag met inkopielys by die winkel op
ʼn Man wat in afsondering is, het besluit om sy chihuahua winkel toe te stuur om vir hom te gaan skyfies koop.
Ma en dogter sterf ná kankerstryd: ‘Hulle was só sterk’
“My ma en my sussie was ʼn inspirasie vir talle mense, oud en jonk.”
Afsondering: Bepaalde verhoorafwagtendes tydelik vrygelaat
Luidens die regulasie moet hulle vrygelaat word met die opdrag om op ’n spesifieke latere datum in die hof te verskyn.
Gedig: In die klein gemeentes
TT Cloete se gedig, “In die klein gemeentes”
Kaapse man laat speke vir kinderhospitaal sing
“Ek wil graag hierdie tyd van afsondering gebruik om waarde tot ander se lewens te voeg.”
Is jou kind ’n entrepreneur?
Moedig jou kind aan om hul entrepreneursvaardighede te ontwikkel deur aan AfriForum en AfriVriendelik se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie deel te neem. Hier is ook nog vyf wenke wat ouers kan help om entrepreneurseienskappe by hul kinders aan te moedig.
Die wêreld en Covid-19: So lyk gevalle, sterftes
Talle lande het reeds algehele landswye afsondering ingestel. Bedrywighede in die VSA, die episentrum van die virus, gaan egter plek-plek voort.
Gesinsamesyn in die tyd van kwarantyn
Carina Stander deel ‘n paar idees vir aktiwiteite vir voorskoolse kinders en laerskoolkinders tydens die afsonderingsperiode.
Nuwe saamgestelde album strek oor grense heen
“Almal is nou gelyk – ons almal sit by die huis, so nou moet ons saamwerk. In die album wil ons diversiteit, respek en verdraagsaamheid by mense kweek.”
Hoe help ek my kind met isolasie?
Maroela Media het by ‘n paar kenners gaan uitvind hoe jy as ouer jou kinders kan help om die tydperk van algehele afsondering beter te hanteer.