Die land se herstelkoers staan tans op 51,4%.
Lees meerAlles vir die maand Mei 2020
Slegs Wes-Kaapse skole heropen Maandag
Die res van die land se gr. 7- en gr. 12-leerders sal dán terugkeer.
Só wou dié ou sy pizza op ʼn vlug verhit
Medepassasiers het hul wenkbroue gelig toe hulle gesien het hoe dié man sy stukkie pizza op ʼn vlug wou verhit.
Ramaphosa vergader met lede van Sanef
Die president het aan lede van die media erken dat hy self die aankondiging moes gemaak het dat die rookverbod nie meer opgehef word nie nadat hy net die week vantevore gesê het dit sou.
1961: Die son verrys oor die Republiek van Suid-Afrika
Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ʼn republiek geword, met die Vrystater Charles Robberts Swart as eerste president. Ook die Britse geldstelsel het verdwyn.
Motshekga sê nou eers môre oor skole
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, sal nie meer 18:00 die media toespreek rakende die heropening van skole nie.
SpaceX-lansering: Ruimtevaarders koppel aan ruimtestasie
Maroela Media deel tien verstommende feite oor die Internasionale Ruimtestasie.
Verbruikersake: As jy nou jou vastetermynkontrak wil kanselleer
Ina Opperman verduidelik hoe om vastetermynkontrakte te kanselleer en wat jou regte is.
Só smaak verskillende wyne
Ons mag amper weer wyn koop en ingeval jy al vergeet het hoe verskillende wynkultivars proe, kan jy hier jou kennis opskerp.
Afsondering: Kaapstad loop deur onder vandale, diefstal
Die Stad Kaapstad se gesondheidsdienste het ook gedurende die algehele landwye afsondering deurgeloop.
Laaste pleidooie aan minister: ‘Skole nié gereed’
Daar heers tans onduidelikheid of die skole Maandag sal heropen nadat onderwysvakbonde en beheerliggaamorganisasies hul pleidooie aan die minister van basiese onderwys gerig het.
Oos-Kaapse premier in kwarantyn
Lubabalo Oscar Mabuyane sal veiligheidshalwe ’n tweede keer vir Covid-19 getoets word.
Regulasies vir sport mis die setperk
“Oor die hele wêreld is daar reeds verskeie voorbeelde wat toon dat gholfspelers inderdaad veilig na die bane kan terugkeer.”
Grendeltyd: Oorwin só die verliese wat jy ly
Die verstaan van my gevoel, het ek in een woord gevind: Verlies. En soos dit met verlies gaan, het die fases gekom en gegaan soos branders wat breek.
4 vas wat glo skape in Oos-Kaap steel
Die diere se pote is vasgebind waarna hulle agterin die verdagtes se bakkie geprop is.
Dr. Craven se drome word toe waar
Eers twee jaar en vier maande later kon dr. Craven se wens egter bewaarheid word toe die Springbokke op 30 Mei 1995 op Nuweland in die Wêreldbekertoernooi teen Roemenië, bekend onder die bynaam The Oaks (Stejarii in Roemeens), te staan gekom het.
Boekvoorlesing: Kry styl – Jesus sʼn
Stephan Joubert herinner lesers dat elkeen in die hande van God se kreatiewe Gees is. Luister hier na ʼn voorlesing en Joubert se Pinkster-boodskap uit sy boek “Kry styl – Jesus sʼn”.
AfriForum wys probleme met ‘brigades’ by skole uit
Die organisasie wys daarop dat dit steeds onduidelik is wie die laaste sê het indien ’n personeellid en ’n brigadelid van mekaar sou verskil.
SAB voorbereid vir vlak 3
Persoonlike beskermingstoerusting soos maskers, gesigskerms en handreiniger word aan tavernes oor die hele land verskaf.
Covid-19-samevatting: Belgiese prins toets positief ná partytjie
Pres. Donald Trump word intussen gekap nadat hy aangekondig het dat hy die VSA se verbintenis met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) beëindig.