Intussen is nog sewe Covid-19-sterftes aangemeld.
Lees meerAlles vir Saterdag 2 Mei 2020
Beaumont bly wêreldrugbybaas
Daar is besluit om die aankondiging vroeër te doen nadat albei kandidate daartoe ingestem het aangesien die proses na slegs een rondte afgehandel is.
Covid-19: Só lyk gevalle in Wes-Kaap
Daar is reeds meer as 39 000 Covid-19-toetse in die provinsie gedoen, waarvan meer as 15 600 in die afgelope week gedoen is.
Mediasie met regering gevra oor inperkingsregulasies
“Ons deel die heersende openbare sin vir dringendheid oor die huidige ekonomiese en ontvouende humanitêre krisisse, maar die realiteit is dat litigasie op sy vinnigste oor etlike weke eers ʼn uitslag kan oplewer.”
Covid-19-samevatting: In dié lande neem gevalle toe; ander verslap maatreëls
Lande in die weste van Europa het begin met die geleidelike verslapping van afsonderingsregulasies te midde van die Covid-19-pandemie.
Wag vas na klant in gesig geskiet is
‘n Stryery het glo buite die vulstasie plaasgevind omdat die klant nie ‘n masker aangehad het nie.
Covid-19: Só lyk gevalle in Gauteng en Noordwes
Kyk hier hoe lyk die virusgevalle per streek in Gauteng en Noordwes.
Rooi ligte flikker oor staat wat magsdronk word
Dit wil voorkom of die regering totaal magsdronk geraak het en vae regulasies word aan wetstoepassers oorgelaat om self in detail te vertolk, skryf dr. Pieter Groenewald.
Nie alle teorieë is goed vir jou
Die teorieë is aan die een kant ontstellend en aan die ander kant ook fassinerend.
‘Dronk motoris’ ry glo 2 polisiebeamptes dood
“Die ontydige heengaan van ons twee kollegas is inderdaad ’n bitter pil om te sluk.”
Rubriek: Selfs ons sofapokkels het na draf verlang
Toe die tekkies vir die eerste keer in meer as ’n maand die teer wettig kon tref, het mense wat waarskynlik laas by Laerskool Kuruman se pretdraf van 1997 in aksie was, ook gedraf.
Brooklyn-teater hou inperkingsmusiekfees
Brooklyn-teater nooi kunstenaars uit om deel te neem aan hul musiekfees wat op Sondae om 17:00 uitgesaai word.
Foto’s: Prinses Charlotte vier vyfde verjaardag
Prins William en Catherine, die hertogin van Cambridge, het pas nuwe foto’s van hul dogtertjie, prinses Charlotte, op sosiale media geplaas ter viering van haar vyfde verjaardag vandag.
Premier kap regulasies na klagtes oor besige promenade
Die premier van die Wes-Kaap meen dié regulasies is nie deurdink nie en toon ʼn gebrek aan gesonde verstand.
Proses begin om SAL met nuwe lugdiens te vervang
“Die oorgang na die nuwe lugdiens gaan dalk opofferings, pyn en swaarkry tot gevolg hê vir almal wat betrokke is.”
Oud-Bok Johan le Roux se een sekonde van waansin
ʼn Mens wonder steeds wat in 1994 kon gebeur het as die gewese Springbokstut Johan le Roux nie destyds aan die All Black-kaptein Sean Fitzpatrick se oor geknibbel het nie.
Pretoria-polisiebeampte by padblokkade vas
Die beampte het hom glo hewig verset teen inhegtenisneming, maar is uiteindelik in hegtenis geneem nadat bystand ontbied is.
Werknemer van parlement dood aan Covid-19
“Ons is geskok en hartseer oor sy dood. Ons het almal gehoop dat hy die virus sal oorwin en uit die hospitaal ontslaan sal word.”
Einde van Pote-era by Bulle
“My tyd by Loftus was ongelooflik om die minste te sê. Dit was ’n emosionele tuimeltrein-rit met baie hoogte- en laagtepunte.”
Raadslid, 9 ander ook vas ná Noordwes-geweld
Chaos het verlede maand in Boikhutso buite Lichtenburg losgebars nadat ‘n agtjarige seun glo deur ‘n polisiebeampte doodgery is.