Ben haat sy pa en meet uiteindelik ook kragte met die ou bul. Die enigste ding wat die kloof tussen pa en seun soms oorbrug is hul liefde vir musiek.
Alles vir Saterdag 2 Mei 2020
Gedagte vir die dag: Betekenis
Wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes. (Galasiërs 6:7)