Die meeste sterftes tot dusver is in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal aangeteken.
Lees meerAlles vir Dinsdag 5 Mei 2020
Polisie fnuik bankroof
Die polisie het op ʼn vuurwapen, ammunisie, kontant en plofstof beslag gelê.
Nóg ʼn SA lugredery in sakeredding
Die implementering van verskeie omkeerstrategieë het misluk weens die algehele afsondering wat verspreiding van Covid-19 moet beperk.
Beweerde reeksmisdadiger weer agter tralies
Hy word verbind met ʼn reeks huisrooftogte, diefstal uit motors, ontvoerings, poging tot verkragting en verkragting.
Covid-19-samevatting: ‘Land moet skoongemaak word’ – Ramaphosa
Die departement van korrektiewe dienste sê sy beamptes word beledig en gestigmatiseer weens Covid-19 in tronke.
Troukompetisie: Hier is die wenpaartjie
ʼn Dubbel dosis goeie nuus vir die wenners van Maroela Media se troukompetisie!
Hof verwys aansoek om heropening van skole te keer
Die instansie stem wel saam dat matriekleerders so gou moontlik weer moet teruggaan skool toe.
Inkomstediens skets donker taks-prentjie
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) voorspel hy gaan vanjaar, te midde van die Covid-19-pandemie, R285 miljard minder belasting invorder.
Regskenner klaar onduidelikheid oor regulasies op
’n Johannesburgse prokureur gee duidelikheid oor kinderoppassers, maskers en oefentye.
ToekomsVenster: ’n Wêreld na Covid-19
Stilte is ’n vertrekpunt, dit is waar jy begin. Stilte is vertroue in God, die onsienlike maar teenwoordige.
Nóg ’n Van Cokie op pad
“ʼn Ekstra spesiale verjaarsdag.”
Mboweni: Ras moenie hulpverlening aan ondernemings bepaal
Laat ons eerder saamwerk en die Suid-Afrika van ons drome bou: nie-rassig, demokraties en welvarend.
Man sterk goed aan ná skoot in gesig
Die saak is nog nie op die hofrol geplaas nie.
Covid-19: Europa se eerste geval dalk al in Desember
Die pasiënt het geen idee waar hy die virus opgedoen het nie, aangesien hy nie na die buiteland gereis het nie.
Die wêreld in foto’s – 5 Mei 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 het lande wêreldwyd sosiale distansiëring aangemoedig of algehele landwye afsonderingstydperke ingestel. Te midde van dié regulasies is daar steeds lande waar mense die natuurskoon kan geniet.
Zoid op pad na eerste plek op Top-20
In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar agt snitte wat styg en tien wat daal en twee snitte wat onveranderd bly.
‘Ons weier’ – welsynsorganisasies oor die sentralisering van skenkings
Verskeie organisasies het Dinsdag kos onder behoeftiges uitgedeel ten spyte van die regering se pogings om dit te sentraliseer.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor GTI en Corolla Sedan
Hierdie week raak Wiele2Wiele nostalgies oor die ikoniese GTI-handelsmerk in Suid-Afrika. Hulle praat verder oor Toyota se planne, insluitend die nuwe Toyota Corolla Sedan en daar is motorsportnuus.
SA’ners in haglike kwarantyn eindelik getoets
“Die toetse is ook geen waarborg dat ons wel voor dag 14 huis toe sal kan gaan nie.”
Twee van SA onder beste rugbystadions ter wêreld
“Waarskynlik die intimiderendste plek waar jy kan wees wanneer die Suid-Afrikaanse volkslied gesing word. Daar is plek vir slegs 50 000 toeskouers, maar soms voel dit asof daar twee keer soveel ondersteuners in die stadion is.”