“Liewe Mamma” is ’n angswekkende roman oor ’n vrou se skynbaar perfekte lewe wat kruis met dié van ’n jong gewoontemisdadiger.
Alles vir Woensdag 6 Mei 2020
Vandag se sportnuus
Hou aan appels swaai, sê Trump vir Tyson.
Poskantoor beroof van ‘aansienlike’ bedrag
Die verdagtes het glo geld geëis en ʼn paar skote afgevuur.
Seldsame kunswerke, juwele, silwer aanlyn opgeveil
Kunswerke deur onder andere Tretchikoff, Irma Stern, JH Pierneef en Maggie Laubser word opgeveil.
Nuuskommentaar: Kan of moet ons die 1996-Grondwet verdedig?
In ’n artikel wat Dave Steward, voorsitter van die FW de Klerkstigting, geskryf het, word daar sterk in die bresse vir die 1996-Grondwet getree.
Annelien se kombuis: Grenadellakaaskoek
“Hierdie kaaskoek wat min moeite verg is binne ’n kits gereed, en die resep is baie eenvoudig.”
Isolasie en afsondering: Christene kan by vervolgde gelowiges leer
Hy meen egter Suid-Afrikaners kan dié gelowiges se moedige geloof te midde van ʼn storm as voorbeeld gebruik om ons eie geloof tydens die pandemie te versterk. “Die vervolgde kerk leer ons hoe om kerk by die huis te wees.”
Helpende Hand konsulteer oor ‘magsbeheer’ van kos
Die welsynsorganisasie Solidariteit Helpende Hand het met sy regspan oorleg gepleeg weens verdere vereistes van staatsinstellings benewens die bestaande Covid-19-regulasies.
Covid-19: Sterftes in tronk aangemeld
Volgens Singabakho Nxumalo, woordvoerder van die departement, is daar nou altesaam 165 Covid-19-gevalle in die departement.
Ramaphosa: Radikale ekonomiese transformasie nou nodig
“Covid-19, om dit reguit te stel, bied ons die geleentheid om te herbesin rakende die ekonomiese aspek van ons lewe. Ek bestempel dit as ʼn post-oorlogsituasie.”
Gedagte vir die dag: Versigtig leef!
Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid … (Efesiërs 5:15-16)