Verskeie skote het Booth se voertuig getref toe daar vroeër op hom losgebrand is
Alles vir Donderdag 7 Mei 2020
Kies só tussen dié topdrie bakkies
Maroela Media het tyd deurgebring met ʼn bakkie van Ford, Isuzu en Toyota en dié drie met mekaar vergelyk.
Honderde bly gestrand ná Qatar-vlugte gestaak word
Alle Qatar-vlugte terug na Suid-Afrika is op die nippertjie onverklaarbaar gestaak.
Doen dit self: ’n Geweefde geskenk vir Moedersdag
Weeftegnieke is seker een van die oudste kunsvorms ter wêreld.
Video: ‘Juffrou, ek mis jou,’ sê jongspan
Verlang jou kinders ook na hul juffrouens? Kyk gerus na dié oulike video wat ʼn dramaonderwyseres van Pretoria onlangs op Facebook geplaas het.
Covid-19-samevatting: Covid-19-pasiënt sterf tydens hartoperasie
Intussen sê ’n Amerikaanse minister nou daar is geen sekerheid dat die nuwe koronavirus in ʼn laboratorium in Wuhan gekweek is nie.
Globale stryd van mag en invloed midde koronapandemie
’n Opmerking wat die afgelope tyd wêreldwyd herhaal word, is dat die koronapandemie die wêreld vir altyd verander het.
Man steel glo duisende rande se beskermende kleredrag
Hy het na bewering nooit die beloofde deposito vir die items betaal nie.
Groot boksgevegte op die horison
Hall teen Thor, Tyson dalk teen Sonny Bill.
Gordhan kap sakereddingsproses by SAL
Dit was nooit deel van die sakereddingsplan om bedrywighede by die SAL te begin afsluit nie.
Eskom reeds miljarde kwyt weens afsondering
Die kragvoorsiener se instandhoudingsprogram word ook nou gekniehalter.
Tafel vir een! Dié restaurant wil Covid-19 bestry
ʼn Restaurant maak binnekort sy deure oop wat sosiale distansiëring tot nuwe hoogtes wil neem.
Covid-19 en die opkoms van China as toekomstige supermoondheid
ʼn Belangrike vraagstuk is wat die toekomstige magsverhoudinge tussen die VSA en China gaan inhou.
Twee speurders vas vir beweerde korrupsie
Die twee het glo omkoopgeld van ʼn man geëis in ruil daarvoor dat hulle hom nie in hegtenis neem nie.
Boek: Regte-egte rampe en raaisels
Het jy al ooit gewonder of vreemde vlieënde voorwerpe regtig bestaan en hoekom iets soos reuse-uitbarstings plaasvind? Dié interessanthede word in “Regte-egte raaisels” en “Regte-egte rampe” ondersoek. Dit is geskik vir kinders tussen nege en 12 jaar.
#JongStemme: Afrikaner, jy is op jou eie!
Afrikaners, en ander met diverse politieke oortuigings kap mekaar heen en weer oor die baie eenvoudige verskil: Het Ramaphosa jou en my beste belange op die hart?
E-konsertgids: Steve, Demi Lee, Nataniël dié naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Polisie soek dié verdagtes na rooftog
Die veiligheidswagte is met springstof gedreig terwyl hulle van die kontant beroof is.
Op 116 ‘tel ek nie meer nie’ sê Oupa Blom
Verlede jaar dié tyd, toe die Covid-19-pandemie na iets uit ’n riller storieboek sou klink, is daar groot makietie gehou toe Oupa Blom 115 geword het. Sowat 100 mense – familie en vriende – het die uitsonderlike mylpaal in die Delft-burgersentrum gevier. Daar was genoeg koek en verversings vir almal – tot die media kon saam eet.
Verdagte in hof na moord op polisievrou
Die polisiebeampte is geskiet toe sy en twee kollegas ondersoek wou instel toe hulle gesien het hoe ’n persoon in ’n motor se kattebak gedwing word.