Die tiener gaan eers strafregtelik en sielkundig beoordeel word.
Lees meerAlles vir Maandag 11 Mei 2020
Twee vas wat hulle as polisie voordoen
Die Gautengse verkeerspolisie het dié twee mans tydens ’n roetine stop-en-soek-operasie vasgetrek.
Covid-19-samevatting: Werknemer van departement van arbeid toets positief
Die DA versoek ʼn vraag-en-antwoord-sessie met Zweli Mkhize.
Huur en verhuur in vlak 4: Wat is jou regte?
Huurders is steeds verplig om die ooreengekome huurgeld te betaal.
Koronavirus: SA navorsers kweek laboratoriummonster
Daar kan nou op ʼn lewende virus geëksperimenteer word en waargeneem word hoe dit in die laboratorium reageer.
Covid-19: Nog 12 sterftes in SA aangemeld
Die heel eerste sterfte in Noordwes is aangemeld.
ToekomsVenster: Simbole van genade
Mag die Here ons nuut bewus maak van hoe groot sy genade is.
NSFAS ‘op pad na herstel’
Voordat Carolissen as administrateur ingegryp het, was die NSFAS se wanbestedingsyfer R7,5 miljard.
Heropening van skole: Minister gee dán finale datums
Die minister van basiese onderwys het Maandag begin met ʼn reeks samesprekings oor skole se gereedheid om te heropen.
Parys-boere: ‘Staatsgetuies was ongeloofwaardig’
Die Valke se ondersoekmetodes is ook tydens die uitspraak fel gekritiseer.
Afsondering: Talle sterf glo weens polisiewreedheid
Minstens tien mense is binne sowat ses weke dood tydens die polisie se uitvoer van pligte wat verband hou met Covid-19.
Wolkskool op die radio: Waar kom wiskunde vandaan?
Johan Koekemoer, hoof van die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers, bespreek die debat tussen Sokrates en Plato rondom die vraag: Word wiskunde geskep of ontdek.
Posduif se nuwe enkelsnit: ‘Ons moet onthou wat regtig saak maak’
“My suster se dood was die oorspronklike inspirasie vir die liedjie, maar dit is vir ons elkeen geskryf en is veral in hierdie tye van toepassing op almal.”
Audi se RS vs Merc se AMG
Kyk hier hoe vergelyk die Audi RS4 Avant Quattro en die Mercedes-AMG C63S.
Die wêreld in foto’s – 11 Mei 2020
Só lyk die Disneyland pretpark in Sjanghai.
Woord: juts
Waar op aarde kom ons aan die woord “juts” en wat beteken dit? Taaltoffie stel ondersoek in
Is Federer, Nadal of Djokovic die beste?
Mike Tyson en Ivan Lendl sê wie hul gunstelinge is.
Mej. SA-inskrywings nou oop
“Die enigste verskil aan vanjaar se Mej. Suid-Afrika-kompetisie sal wees dat daar nie ʼn gehoor tydens die uitsending gaan wees nie, maar eerder miljoene mense wat tuis daarna gaan kyk.”
Video: Vreemde brand laat kykers kopkrap
“Dis een van die vreemdste goed wat ek nog ooit gesien het,” skryf een kyker.
Medupi se eenheid 3 ná maande op volle kapasiteit
Die hooffokus van die instandhoudingswerk was om tegniese oplossings vir ontwerpprobleme met die stoomketels by die eenheid in werking te stel.