Maroela Media-leser Carel Breytenbach het 25 jaar lank as landboukonsultant agter die Soutpansberg gewerk en gereeld vrugte by sy boerekliënte present gekry. Vandaar het dié resep ontwikkel.
Alles vir Maandag 11 Mei 2020
Vandag se sportnuus
Rugby in Nieu-Seeland word met ’n wedstryd tussen die Highlanders en die Chiefs hervat.
Reeds groot verliese in toerismebedryf
Die uitslag van ʼn opname vir die Toerismesakeraad van Suid-Afrika (TBCSA) het gewys dat die toerismebedryf reeds baie negatief geraak is deur Covid-19 en maatreëls om die verspreiding daarvan te voorkom.
SAUK ontken reddingsboei van die regering
Die SAUK ontken ten sterkste mediaberigte Sondag dat hy nog ʼn reddingsboei van die regering wil bekom.
Man vas oor vuurwapens in Kaapstad
ʼn 40-jarige man is Sondagoggend in Woodstock in Kaapstad in hegtenis geneem toe verskeie vuurwapens en ammunisie in sy besit gevind is.
Gedagte vir die dag: Leiers …
Daarom skryf ek hierdie dinge terwyl ek nog van julle af weg is, want wanneer ek kom, wil ek nie met die gesag wat die Here aan my gegee het, streng teen julle optree nie. Met dié gesag moet ek opbou, nie afbreek nie. (2 Korintiërs 13:10)