Honiball, wat in 35 toetse vir die Springbokke tussen 1993 en 1999 gespeel het, verdien baie meer lof as wat hy gekry het.
Alles vir Dinsdag 12 Mei 2020
Vier kinderboeke in Afrikaans vertaal
Ons kan ons verheug oor puik boeke van internasionale skrywers wat ook in Afrikaans beskikbaar is.
Covid-19: Voorsitter van Raad op Mediese Skemas sterf
Mini was langer as ʼn maand in ʼn hospitaal nadat hy die nuwe koronavirus opgedoen het.
SAL betaal steeds nie belasting, sê DA
Die DA meen die lugdiens oortree die voorwaardes wat die nasionale tesourie aan hom gestel het toe die reddingsboei uitbetaal is .
IT-man van Gautrein vas oor spioenware
Die werker het ʼn gedokterde skootrekenaar gebruik om toegang tot kollegas se aanmeldbesonderhede te kry.
Vettel en Ferrari se paadjies skei
“Dit was nie ’n maklike besluit nie, veral as jy na Sebastian se waarde as bestuurder en mens kyk.”
Afsondering: Duisende maatskappye as ‘noodsaaklik’ geregistreer
Die stelsel is binne die eerste paar dae met 270 000 aansoeke oorweldig.
Wenkbroue lig oor vrou se redes vir drie verloofringe
ʼn Vrou het erken dat sy haar man gevra het om drie verloofringe te koop en haar redes laat sosialemediagebruikers se wenkbroue lig.
Onderwys in gesprek: Terug skool toe midde Covid-19
Ons gesels oor wat dit sal beteken om terug te keer skool toe midde die Covid-19-pandemie en waarom dit nodig is vir kontakonderrig om so gou moontlik te hervat.
Huldeblyke stroom in vir oom Ewie
Allan Donald onthou die dag toe Hansie vir die eerste keer gekies is om vir SA te speel. “Daar kon kwalik ’n trotser pa gewees het.”
Sewe dood in gru-ongeluk in KZN
ʼn Ligte voertuig met agt insittendes het glo verskeie kere oor die pad gerol.
Luister: Verona stel ‘voorwaardes’ met jongste enkelsnit
Sy vertel hartseer sy wou graag die liedjie vir haar verloofde speel op hulle troue, maar dié spesiale dag is uitgestel weens die Covid-19-pandemie.
SAL: Sakeredders gaan appelleer teen besluit oor afleggings
Die arbeidshof het in die guns van die vakbonde Numsa en Sacca beslis en die afleggingsproses by die rederye vir eers gestuit.
Boek: Trompie Omnibus 8
Topsy Smith se karakter Trompie was vir die jongmense van sy era ’n rolmodel. In die laaste omnibus in die reeks word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit.
Covid-19-samevatting: WGO gee riglyne vir heropening van skole
Zweli Mkhize het intussen gesê dit is duidelik dat die nuwe koronavirus oor die grens tussen die Wes-Kaap en die Oos-Kaap oorgedra word.
Karen Zoid kraai koning op Top-20
Karlien van Jaarsveld maak vandeesweek haar toetrede tot die Top-20 in die 13de plek met haar jongste enkelsnit.
Is universiteite besig om openbare vertroue terug te kry?
Oor die afgelope paar jaar is die doel van universiteite bevraagteken, skryf prof. Francis Petersen.
Nuuskommentaar: Afrikaans 95: Die taal moet hakke inslaan
Dit is duidelik dat Afrikaans, om te oorleef, die hakke sal moet inslaan.
Uitdrukking: Vandag fiks en môre niks
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “vandag fiks en môre niks”
Kunstefeeste in SA, só lyk die toekoms
“Almal is hoopvol oor die toekoms van kunstefeeste in Suid-Afrika,” sê Cornelia Faasen, uitvoerende hoof van die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi).