Milner het vas geglo dat die Boere se eiendom vir hulle belangriker is as hul liefde vir die republieke. As die Boere die stryd in Junie 1900 laat vaar het, sou hierdie oordeel korrek gewees het. Die moed en deursettingsvermoë van die bittereinders het die verskil gemaak, soos wat Kitchener self erken het.
Alles vir Dinsdag 12 Mei 2020
Miljoene rande se dwelms op boot gekry
“Na ʼn verdere deeglike ondersoek het hulle ’n versteekte kompartement in die houer ontdek waarin die dwelms versteek was.”
SAB bereik ooreenkoms oor bier
SAB het verlede week reeds begin om miljoene liter bier te stort omdat hy nie toegelaat is om dit vir berging te verskuif nie.
Resep: Sampioen-en-biltong-chowder
ʼn Heerlike, geurige eenpot-mengelmoes!
Egpaar, sakeman maak reuseskenking vir behoeftiges
“God het dit sedert die instel van die afsonderingtydperk swaar op haar hart gedruk om iemand in nood te help.”
Wet oor inisiasiesterftes op pad
Die nasionale departement van samewerkende regering en tradisionele sake is vir die eerste keer besig om wetgewing te prakseer om die aantal sterftes tydens tradisionele inisiasiepraktyke te probeer hokslaan.
Regering stem glo in om redes te gee vir rookverbod
Fita se hofaansoek rakende die rookverbod is tweeledig en die ander deel van die aansoek sou vandag aangehoor word.
Covid-19: Amper 100 nuwe gevalle in een tronk
“Hierdie maatreëls is ook daarop gemik om die kapasiteit van die departement in die hantering van Covid-19 te versterk, veral in die Oos-Kaap en Wes-Kaap.”
Ondersoek gelas ná beamptes pa, kind gryp
ʼn Ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn video aan die lig gekom het waar ʼn pa en seun hardhandig deur beamptes hanteer word.
Gedagte vir die dag: Geloofsbelydenis
Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U”. (Psalm 16:2)