Die getal Covid-19-gevalle het dié keer met amper 800 toegeneem.
Lees meerAlles vir Vrydag 15 Mei 2020
Kabinet keur verslapping van afsonderingsmaatreëls goed
Ministers het ooreengekom dat verskillende vlakke van afsondering vir verskillende munisipaliteite en metro’s moet geld.
Klagte teen Jason Rohde se ‘vriendin’ teruggetrek
Rohde se voormalige kollega en minnares ten tye van Susan se moord is aanvanklik aangekla van crimen injura en minagting van die hof.
Solidariteit Beweging wil Grondwethof nader oor inperking
Suid-Afrika is tans een van die lande met die strengste inperkingsmaatreëls.
Dáárom moet voedselverspreiding gekoördineer word – minister
Die minister van maatskaplike werk sê verspreidingspunte hou onder meer ʼn gesondheidsrisiko in.
ToekomsVenster: Berge, teken van God se insluitende genade
Berge is in besondere sin dus simbole van God se genade. Sy wil vir ons lewens is op ʼn berg openbaar.
SA belê in Covid-19-navorsing
Die minister van hoër onderwys het gesê hy is trots op die bydrae van Suid-Afrikaanse wetenskaplikes tot die bekamping van Covid-19.
Wolkskool op radio: Leierskap is vir almal
Hugo Vermeulen, die hoof van opleiding by die SOS, sê daar is beslis leierseienskappe in elke kind en dit moet net ontwikkel word.
Kom bid saam vir gesinne
“Internasionale Gesinsdag word vanjaar op 15 Mei gevier en daarom het ons 17 Mei as ʼn nasionale biddag vir gesinne verklaar. Die Dameskring nooi jou en jou gesin om hande te vat met ons en saam te bid vir gesinne.”
Rodoliete eerste keer in SA oseane gevind
ʼn Span wetenskaplikes het vroeër die week ʼn bedding van rodoliete in die pas geproklameerde Amathole-mariene bewaringsgebied aan die ooskus van Suid-Afrika gevind.
Taakspan voed 1 000 gesinne met maaltye
Dié taakspan het Vrydag voedsame kitsmaaltye aan meer as 1 000 behoeftige gesinne in Pretoria, Bloemfontein en Kaapstad versprei.
Wetstoepassers betrokke by Alex-man se dood geskors
Collins Khosa is dood nadat wetstoepassers sy huis binnegestorm en hom glo erg aangerand het.
Tiener in hof oor pa se moord
Die pa se verbrande liggaam is verlede naweek in sy huis aangetref.
Die wêreld in foto’s – 15 Mei 2020
Só lyk Engeland se kroeë waarvan elkeen ʼn unieke historiese prentjie skets.
Regstreekse uitsending: Covid-19, angs en jou gemoed – Kenner gee raad
Regstreekse uitsending: Hoe hanteer ons dié onsekerheid en trauma? Susan Lombaard gesels met dr. Jerrie Bezuidenhout oor die groot emosionele krisis wat soveel mense in die gesig staar.
Dwelms van Europa tot in Durbanville vervoer
Dié dwelms was in ʼn besending meubels op die skip versteek.
DA-wyksraadslid se moordenaars skuldig bevind
Een van die skuldiges is ʼn ANC-wykskandidaat.
Effense toename in petrolprys verwag
Die olieprys het ʼn dramatiese ommeswaai verlede maand getoon.
Koronavrye Orania dring aan op vlak-1-afsondering
“Orania het reeds vroeg in die pandemie al die nodige noodmaatreëls getref om sy inwoners teen Covid-19 te beskerm.”
Nuwe direkteur-generaal vir departement van gesondheid
Die DA is bekommerd dat die nuwe aanstelling die departement se aandag van Covid-19 gaan aftrek.