Die departement het ook ʼn private maatskappy ingekry om werkers te help opspoor.
Alles vir Vrydag 15 Mei 2020
Kan die Rio by die Corolla kers vashou?
Die Kia maak ʼn baie sterk saak uit, en is heelwat goedkoper as die Corolla.
Wêreldrugby sê nee vir internasionale toetse in Julie
Die beheerliggaam se besluit het ’n direkte invloed op die Springbokke se tuisreeks teen Skotland, sowel as die geskiedkundige toets teen Georgië.
Hoe lyk Hollywood: Olsen-suster se skeidrama; dwelms eis sangeres se seun
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Sakeliga hof toe oor afsonderingsregulasies vir sakeondernemings
Sakeliga gaan die hof vra om alle permitvereistes vir sakeondernemings ten tyde van afsondering tersyde te stel.
Die prys van stilte kan vryheid wees
As ons langer hieroor gaan stilbly, sal dit ons duur te staan kom. Ons sal vandag nog hieroor moet begin praat.
US-skandaal: Regter Cameron nou by Regterlike Gedragskomitee verkla
“As die universiteit se verkose nuwe kanselier het Cameron oplaas ook ten gunste van die universiteit beslis.”
Tronkstraf ná man hom as weermagsoldaat voordoen
Die besit van ’n SANW-uniform is ’n strafbare oortreding indien jy nie ’n lid van die SANW is nie.
Olifante geskiet in Namibië
Die ander olifant is glo van kant gemaak omdat die dier ’n bedreiging vir mense in die omgewing ingehou het.
Boekvoorlesing: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan
Kry ʼn koppie koffie en maak jouself tuis in die winterson, terwyl jy na Christine Barkhuizen-le Roux se voorlesing van haar roman “My naam is Prins, ek slaap met die lig aan” luister.
E-konsertgids: OPTOG!-konserte nou in biblioteek beskikbaar
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Belê in jouself ten tye van ekonomiese krisis
Dus, wat moet huidige en voornemende studente dan doen tydens die ekonomiese krisis waarin ons onsself bevind?
#JongStemme: Matriek 2020 op sy kop gedraai!
Dit voel vir my asof die grendelstaat die slot is waaragter my drome, verwagtinge en planne vir die matriekjaar toegesluit is, skryf Dané Taljaard, ‘n matriekleerling aan die Hoërskool Linden.
Afsondering: Oorwinning vir Polokwane-sakeondernemings
‘n Sakeman van Polokwane en van sy werkers is in hegtenis geneem omdat sy ondernemings nie in besit van tydelike bedryfspermit van die munisipaliteit was nie.
Lesersbrief: Wiskundiges is hardwerkendes
Wiskunde benodig werklik meer tyd om vas te lê as ander vakke en die gemiddelde student sit eenvoudig net nie genoeg tyd in vir die leer van Wiskunde nie. Hulle leer wiskunde oppervlakkig.
Sisulu-raadgewer by OB, Skoor verkla
Bewerings van groot ongerymdhede by die departement van water word al hoe feller.
Nuuskommentaar: Wat kos ’n menselewe?
’n Nuwe debat het internasionaal begin en woed nou ook plaaslik in veral die sosiale media oor of die ongelooflike koste verbonde aan die inperking en die ongerief daarvan die vermeende voordele soos die spaar van sekere mense se lewens regverdig?
Boek: Die verdriet van België
“Die verdriet van België” is deur Daniël Hugo uit Nederlands vertaal. Die boek is deur Hugo Claus geskryf. Dit bied ʼn blik op die Vlaamse lewenswyse gedurende die tyd van oorlog, samewerking en oorlewing.
Verbruikersake: Hoe om jou klere om te ruil in die inperking
Jy kan nou wintersklere gaan koop, maar jy mag in sommige gevalle nie aanpas nie en dit ook nie omruil nie. Wat nou? Ina Opperman het gaan hoor wat die ombudsman vir verbruikersgoedere en -dienste en wetgewing daaroor bepaal.
Kapteinskap kan ’n meulsteen om die nek word
Die oud-Springbok-losskakel Joel Stransky het altyd gesê ʼn mens kies eerste jou kaptein en dan die span, maar ander kenners was van mening dat jy eers die span kies en dan die kaptein daaruit aanwys.