Meer as 90% van die nuwe gevalle is in die Wes- en Oos-Kaap aangemeld.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 Mei 2020
Spoed, musiek is dié twee se voorliefde
Dit was nie maklik om hul studie, motorsport én musiek te balanseer nie en die twee was met tye onseker of hulle saam sou gradueer
Maskervervaardigers moet opdok ná ‘astronomiese’ prysverhogings
Die maatskappye het erken dat hulle pryse onbehoorlik opstoot en moet nou ʼn reuse boete betaal.
Organisasies bekommerd oor ‘magsvergrype’ tydens afsondering
“Die afsonderingstydperk het nie net ʼn geweldige impak op die ekonomie nie, maar ook op Suid-Afrikaners se grondwetlike vryheid.”
‘Afspraak met moord’ – skrywer deel haar reis
ʼn Mens is geneig om te dink dat mense wat in staat is om sulke wrede moorde en misdrywe te pleeg, redelik ver van jou af bly, sê Jana Marx, skrywer van “Afspraak met moord”.
Hoof van onderwysdepartement krimineel aangekla
Die klag spruit uit ʼn kontrak ter waarde van miljoene vir die lewering van tablette en ʼn aanlyn onderrigplatform.
Lea en Trix Vivier: Kaapse susters betower die klein kassie
“Ek is nuuskierig om te sien wat gebeur wanneer ons teenoor mekaar speel – ek dink daar is iets wat ons as susters het wat sal ‘translate’ op die skerm.”
DA oorval met donasies vir hofsaak oor afsondering
Ramaphosa het Saterdag ʼn vergadering gelei waartydens die verslapping van die afsonderingsregulasies bespreek is.
Nóg eienaars van veiligheidsmaatskappye vas
Talle veiligheidswagte was nie geregistreer nie of het vervalste identiteitsbewyse gebruik.
Limpopo-aanklaer vas vir korrupsie
Die aanklaer het glo geld aanvaar om ʼn saak te laat “verdwyn”.
Covid-19: Dís wat die herstelsyfer wys
“Daar is steeds geen duidelikheid oor pasiënte se weerstand teen die virus nadat hulle van Covid-19 herstel het nie.”
SEB: Hof verwerp Solidariteit se aansoek om appèl
“Die besluit om op grond van hoe mense lyk hulp te gee, is die laagtepunt van die regering se rasse-ideologie.”
Klubrugby was eens ook voor in die tou
Die klubtoernooi was een van die groot hoogtepunte, wat deur die agt top-klubspanne van die toetsunies beslis is.
Nelspruit-ma glo deur man vermoor
Toe die man weer uit die huis uitkom het hy na bewering sy vrou en homself geskiet.
Vonke spat oor SAL-sakeredding
Sakeredders van die Suid-Afrikaanse Lugdiens wil meer geld hê, maar Pravin Gordhan soek eers ʼn reddingsplan.
Gedagte vir die dag: Die Goddelikheid van vergeet
Dink aan die liefde en trou, Here, wat U van altyd af betoon het. Moet tog nie dink aan die sondes en oortredinge van my jeug nie. (Psalm 25:6-7)