Ná die drakoniese inperkingsmaatreëls in Wuhan, China het Italië en toe die een land ná die ander dieselfde begin doen.
Alles vir Maandag 18 Mei 2020
Xander Bylsma dán weer in die hof
Xander Bylsma se ouers het hom vanoggend in die hof bygestaan.
Pandemie bring spyt oor baba se naam
Die ma oorweeg nou om haar kind se naam te verander.
Vlak 4-inperking: Protokol vir ’n besoek aan die veearts
“Wat die meeste troeteldiereienaars nie besef nie, is dat jy nou wel jou troeteldiere na ʼn veearts mag neem, selfs al is dit nie ʼn noodgeval nie.”
Alles wat jy moet weet oor vitamien D
Lees hier waarvoor vitamien D goed is, hoe om dit in te neem, hoeveel presies jy nodig het en wat die simptome van ʼn tekort is.
Voorsitter van Steinhoff-direksie bedank
Die maatskappy hou nou vol dat Heather Sonn geen aandeel in die Steinhoff-skandaal gehad het nie.
14-jarige se verkoolde liggaam gekry
Lede van die gemeenskap het die huis van ʼn 63-jarige vrou afgebrand omdat hulle geglo het sy was betrokke by die meisie se verdwyning.
Talle inperkingsliedjies sien die lig
Talle kunstenaars, wat noodgedwonge met Jan Tuisbly se karretjie moet ry, se kreatiwiteit is nog lank nie gestuit nie.
Eskom mag miljarde rande van verbruikers verhaal
Die verhaling is bykomend tot die jaarlikse elektrisiteitsverhoging.
Foto: ‘Skoene’ petoors! Tekkies vir miljoene opgeveil
Michael Jordan se basketbaltrappers is amptelik die duurste tekkies nóg.
Boekvoorlesing: Sidestep tussen duine
Oom Kassie Lekkerlieg vertel in “Sidestep tussen duine” van sy noue ontkoming met ʼn sandhaai. Sal hy betyds ʼn plan kan maak wanneer hulle volspoed op sy spoor is? Luister hier na Johny Klein se aanbieding van Thomas Deacon se kortverhaal.
Steeds geen uitsluitsel oor heropening van skole
Die jongste mediakonferensie oor die heropening van skole is nou vir die tweede keer uitgestel.
Minister gekap ná aankondiging oor hulp aan boere
“As die doel is om voedselproduksie in die land te verseker, moet haar departement ook kommersiële boere help.”
Woord: sommelier
Taaltoffie ondersoek die betekenis, uitspraak en gebruik van die woord “sommelier”
Boek: Diereverkenners: Lola en die singende orgideë
Het jy al ooit van ʼn ysbeer in ʼn reënwoud gehoor? Lees meer van Lola se avonture in “Diereverkenners: Lola en die singende orgideë”.
‘Wisden’ loof Steyn se boulwerk in Indië
Die ware toets van ’n snelbouler is egter nie die vriendelike toestande van Lord’s of die Wanderers nie, maar eerder die stofblaaie van Indië. En Steyn slaag dié toets met lof.
Een jaar ná onnie in Viëtnam verdwyn: ‘Die trane vloei vandag’
“Baie mense sê ek moet van hom vergeet en aangaan met my lewe. Ek kan nie. Ek sal nooit ophou glo nie.”
Rocket 3 maak grendeltyd draagliker
Dit is ’n monumentale fiets wat die grendeltyd vir my meer draaglik gemaak het, skryf Brian Cheyne.
2 vroue doodgery toe hulle band ruil
Volgens Herbst het paramedici by hul aankoms op die toneel albei vroue ’n entjie van die voertuig aangetref.
Covid-19: Talle by myn in Limpopo toets positief
Die werkers word ook nie bloot net gesif vir die nuwe koronavirus nie, maar pro-aktief getoets.