“Wat vir my verbysterend is, is hoe iemand met dubbele burgerskap die land kan verlaat, maar nie burgers met wettige Suid-Afrikaanse paspoorte wat oor waardige werkspermitte beskik nie.”
Alles vir Vrydag 22 Mei 2020
Die wêreld in foto’s – 22 Mei 2020
Só lyk gradeplegtighede tydens afsondering.
Spens of yskas? Cadbury sê waar jy sjokolade moet bêre
Tamatiesous, blatjang en mayonnaise moet byvoorbeeld, sodra dit oopgemaak is, in die yskas gebêre word, maar sommige mense verkies om dit in die spens te hou. Nou het Cadbury ook die amptelike antwoord oor sjokolade gegee.
Nie-geskeduleerde lugvaartbedryf ‘nie net wit’
CAASA het in reaksie op die bewering oor die rassesamestelling van die bedryf ʼn vraelys aan sy lede gestuur sodat ʼn realistiese prentjie geskets kan word.
Regstreekse gesprek: Die skole heropen… wat nou?
Die minister van basiese onderwys het Dinsdagaand aangekondig dat skole nou beslis op 1 Junie heropen vir leerders in gr. 7 en gr. 12, terwyl ander grade se terugkeer skool toe later aangekondig word. Elaine Krige gesels met Carien Bloem en prof. Rika Joubert hieroor.
3 taxi-eienaars doodgeskiet
’n Voorlopige ondersoek dui daarop dat die slagoffers almal taxi-eienaars is wat in gesprek met mekaar doodgeskiet is.
Welstand vereis méér as om virusvry te wees
“Alhoewel daar ’n groot vraag na kospakkies is, en as welsynsorganisasie ons in hierdie behoeftes probeer voorsien, is dit verreweg nie die enigste of belangrikste behoefte nie. Angs kan in depressie omskakel en selfs tot geweld lei omdat mense vasgevang voel.”
Kaapse Vlakte brand oor afsonderingsregulasies
Betogings teen die Covid-19-afsonderingsregulasies en onderbrekings in dienslewering op die Kaapse Vlakte duur nou al weke lank.
‘The Bachelor SA’: Wie gaan dit wees?
Nadat 21 deelnemers met die The Bachelor SA-proses begin het, is slegs twee oor in die pylvak na Marc se hart.
Boekvoorlesing: Sterkykers
Sê vir jou ma dit is tyd om asem te skep, dan luister jy vinnig na Fanie Viljoen se voorlesing van sy gedig “Sterkykers”. Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer.
Kerke vra Ramaphosa dat kerkdienste hervat
Voorstelle deur die raad van kerke sluit in dat kerkdienste tot ʼn uur beperk en kerkgangers se temperatuur by die deure gemeet word.
Handwerk: Borduur in swart
Monogramme is ʼn besonderse manier om jou eie stempel op persoonlike goed af te druk. Ons het ʼn monogramkunstenaar gevra om meer te vertel en te wys hoe dit gedoen word.
Versoek dat Olimpiese swemmers weer mag oefen
“Dit is nou al meer as 50 dae dat sy nie in die swembad was nie en jy hoef nie ’n wetenskapprofessor te wees om te besef dat dit haar vertonings sal beïnvloed nie.”
#JongStemme: Covid 19 – die hemel én die hel van ons matriekjaar
Uit my persoonlike oogpunt is die grendeltyd eerder goed as sleg, skryf Nicolas Rust, ‘n matriekleerling aan die Paul Roos Gimnasium.
Skole nog glad nie veilig om te heropen – opname
Twee weke voor skole weer moet heropen het net nog 1% van skole gesigmaskers ontvang.
Boek van die maand: ‘Luistervink’ deur Madré Marais
“Misdaad” kry in dié bundel kortberhale ʼn wyer betekenis. Die leser kom ʼn skrywer teë met gespitse ore wat benewens die hoorbare ook ʼn oop oor het vir die ongehoorde.
Chris Chameleon: Binne omstandighede groter as onsself
As mens is ons deur die gang van ons ontwikkeling ingerig om ten eerste op die onmiddellike te fokus, ʼn neiging wat verskerp word deur gevaar of onbekende omstandighede.
Intussen huil die geliefde land…
Die situasie word vererger deur die absoluut kranksinnige voorskrifte wat harde Staliniste soos min – Ibrahim Patel en magsbeluste politici soos Madame Nkosazana Dlamini-Zuma (met haar charisma wat aan dié van ’n yskas herinner) – links en regs uitskryf.
Video: Maak jou eie lip- en gesigskrop
Jy kan jou eie velsorgprodukte met bestanddele in jou koskas maak!
Laer rentekoers ‘goeie nuus’ vir eiendomsmark
“As die regering nie nou nog ekonomiese deure open nie, gaan daar uiteindelik nie ʼn land oorbly om te red nie.”