Faktore wat bygedra het tot die tevredenheid onder Virseker-kliënte was die handelsmerk se vermoë om gemoedsrus te bied, beloftes na te kom en kundige konsultante asook maklik verstaanbare produkte te hê.
Alles vir Vrydag 22 Mei 2020
Gestrande seevaarders pleit om terug te kom
“My grootste vrees as seevaarder is om my werk te verloor.”
Dit wás toe soos om jou suster te soen
Noord-Transvaal was die gunsteling en die span was gelaai met ervare spelers, met Springbokke wat in 1969-’70 deur Brittanje getoer het, in 1970 die All Blacks opgefoeter het en in 1971 deur Australië getoer het.
Boek: Garden Lockdown
“Garden Lockdown” bied ʼn versameling van die pragtigste tuinfoto’s wat tydens vlak 5 van nasionale afsondering geneem is.
Woon Sol-Tech-opedag by uit die gemak van jou huis
Sol-Tech spog met ʼn 94,7%-sukseskoers van sy studente wat suksesvol werk kry en uitstekend presteer.
Grahamstad se munisipaliteit finaal onder administrasie
Die DA sê wanneer dienslewering ineenstort, geld die beginsel dat inwoners die hof kan vra om in te gryp.
Lesersbrief: Die Kerkstraat-bom – 37 jaar later
Ek was op 20 Mei 1983 in die polisiekollege in Pretoria toe ons net voor 16:30 ʼn geweldige knal gehoor het.
15 keer lewenslank vir reeksverkragter
Sy jongste slagoffers was in hul skoolklere op pad huis toe ten tyde van die verkragtings.
Resep: Bloubessie-marmerkaaskoek
ʼn Deftige kaaskoek om die naweek mee af te skop.
Nóg ’n skandaal. Nog ’n dag in die VSA
Die dokumente wys duidelik hoe siek en vals die Obama-administrasie was rakende die vernietiging van Trump, skryf Rhoda Kadalie uit die VSA.
Vandag se sportnuus
Pieter-Steph bly ’n Kapenaar; kry nie ’n salarisverhoging nie.
Gemaklike pendelfiets teen ’n winskoop
Vir ’n beginner wat ’n aantreklike dog gemaklike pendelfiets soek, kan jy nie anders as om dié fiets te oorweeg nie, skryf Brian Cheyne.
Hoe lyk Hollywood: ‘Full House’-ster pleit skuldig in posbedrogsaak; Sia neem twee tieners aan
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Is dié BMW die lekkerste een in die reeks?
Nie té lig in die broek nie, maar ook nie ʼn vuurvreter nie.
Stigting hoogste hof toe oor NDZ se mag
Die stigting voer aan die parlement en uitvoerende gesag moes ná afloop van die afkondiging van ʼn ramptoestand aktief stappe gedoen het om hul grondwetlike pligte terug te neem.
Man vas wat meisies glo deur Facebook lok, verkrag
Die verdagte was in besit van ʼn doktersbrief wat hom in staat gestel het om te reis ingevolge die afsonderingsregulasies.
Nóg tronkbeamptes kry Covid-19 in Wes-Kaap
Die departement van korrektiewe dienste het bekend gemaak dat die getal Covid-19-gevalle onder gevangenes en beamptes tot 700 gestyg het.
Gedagte vir die dag: Versekerings
“Ek sal beslis volgende jaar hierdie tyd na jou toe terugkom, en dan sal jou vrou Sara ’n seun hê”. (Genesis 18:10a)