Die mediese koste om aan ’n ventilator gekoppel te wees beloop R340 737 per pasiënt.
Alles vir Sondag 31 Mei 2020
Die republiek van die paddas wat uit die pot geklim het
Dit is vandag 59 jaar sedert Suid-Afrika ’n republiek geword het op 31 Mei 1961. Marike Labuschagne skryf oor pres. Cyril Ramaphosa wat wit mense met ’n padda in ’n pot vergelyk het waarin die koue water langsaam verhit word.
Covid-19: Reeds meer as 800 gevalle in SA tronke
In die Wes-Kaap het nog 14 korrektiewe beamptes positief getoets vir die nuwe koronavirus.
Lesersbrief: Laat ons warm wees vir Christus, Suid-Afrika!
Du Toit Peters reageer op pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging van ’n nasionale biddag.
Talle keuses vir ouers wat aanlyn skole, tuisonderrig oorweeg
As die blote gedagte van jou kind wat moet terugkeer na die skool jou nog in ʼn koue sweet laat uitslaan, kan jy hier na ʼn paar plaaslike aanlyn skole en diensverskaffers kyk wat jou kind kan help om die skooljaar te voltooi.
Gedagte vir die dag: Die Vader se kinders
“… julle moet bid vir dié wat julle vervolg, sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel”. (Matteus 5:44-45)