Oproepe om die doodstraf het van die kant van twee klein partye opgeklink in ʼn parlementêre debat wat Woensdagmiddag oor geweld teen vroue en kinders gevoer is.
Lees meerAlles vir die maand Junie 2020
Sassa sal afgekeurde Covid-19-aansoeke heroorweeg
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) sal afgekeurde Covid-19-aansoeke hersien en bepaal waarom dit verwerp is.
Eiendomsagent vas oor bedrog in Durban
ʼn Vrou is in Durban in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem in verband met verskeie aanklagte van eiendomsbedrog.
Vonke spat tydens gronddebat
Vonke het oudergewoonte gespat tydens die parlement se nuutste debat oor die grondkwessie en meer spesifiek onteiening sonder vergoeding.
775 skole deur Covid-19-gevalle geraak
Meer as 700 skole moes tydelik hul deure sluit om ontsmet te word weens Covid-19-gevalle.
Mees gesoekte-verdagte dood aangetref in selle
Die man was ʼn mees gesoekte verdagte op aanklagte van poging tot moord, verkragting en aanranding met die doel om ernstig te beseer.
ToekomsVenster: Hy is die begin en die einde
Hy omvou ons, beskerm en versorg ons.
Komediant Carl Reiner oorlede
Die komediant Carl Reiner, veral bekend vir sy skepping, “The Dick Van Dyke Show”, is Maandag in die ouderdom van 98 oorlede.
‘Gesoek: ’n Man vir ons ma – doen nou aansoek!’
Die aansoekvorm vra al die belangrike inligting, soos naam en van, ouderdom en beroep. Dan is daar ook dieper vrae.
Leerlingvlieënier sterf toe ligte vliegtuig val
’n Span van die burgerlugvaartowerheid is vanmiddag na die toneel ontbied.
‘Niemand verplig om klasse by te woon’ sê departement
Die departement het Dinsdag ook weer ontken dat hy R170 000 per watertenk vir skole sonder lopende water opgedok het.
Virseker Trust bring hoop vir studente
“Die ondersteuning wat die Virseker Trust en Helpende Hand se Studiefondssentrum vir my gegee het, beteken werklik die wêreld vir my. Hulle het vir my ʼn kans gegee om my drome uit te leef en om iets van myself te kan maak.”
Die wêreld in foto’s – 30 Junie
Te midde van die Covid-19-pandemie beplan Israel se premier, Benjamin Netanyahu, om by sy belofte om dele van die besette Wesoewer te annekseer, te hou.
Regulasies vir sakereis: Kenner gee antwoorde
Oz Desai, algemene bestuurder vir sakereise by Flight Centre, gee antwoorde op sommige van die sakereisigers se kwelvrae oor hul komende vlug:
Verdagte in hospitaal vasgetrek ná rooftog
Die verdagte is tydens die huisroof in die maag geskiet.
3 maniere hoe rooibostee jou help
Lees hier hoe jou daaglikse koppie(s) rooibostee jou help. Kry ook ʼn rooibosresep wat jou immuniteit ʼn hupstoot sal gee.
Plaasaanvalle: Wanneer gaan u ophou swyg, mnr. die president?
“Ongelukkig is dit nie vreemd vir ’n regering wat graag boere prys as hulle dit nodig het nie, maar nooit die boeregemeenskap help wanneer dit in ’n krisis is nie.”
Boekresensie: Hoekom nie? 1 111 vrae en antwoorde
Die ekstra top-10-lyste, raar-maar-waar feite, profiele van ontdekkingsreisigers en allerhande wonderlike aktiwiteite sal enige nuuskierige agie vir baie lank besig hou.
Ekonomie krimp vanjaar reeds met 2%
Risenga Maluleke, die statistikus-generaal, het die jongste syfers Dinsdag bekend gemaak.
Ligte vliegtuig val naby Wonderboom-lughawe
’n Ligte vliegtuig het Dinsdagmiddag in die omgewing van die Wonderboom-lughawe, noord van Pretoria, neergestort.