Die meeste nuwe sterftes is in die Wes-Kaap en Gauteng aangeteken.
Lees meerAlles vir Vrydag 5 Junie 2020
Reeksverkragter kry 441 jaar tronkstraf
Altesaam 14 aanklagte van verkragting, 12 aanklagte van roof met verswarende omstandighede en ses aanklagte van ontvoering.
Ramaphosa ‘nie tevrede’ met Wes-Kaapse hantering van Covid-19
“Dít is ʼn oorlog wat ons moet wen. Ek sal geen verskoning aanvaar dat ons nie genoeg opgeleide mediese personeel kon opspoor nie.”
Vakbond hof toe oor salarisbesnoeiings
Staatsdienswerkers sê die regering het ʼn kontraktuele plig om salarisse tot Maart volgende jaar te verhoog.
Luister: Griekwagebed – Psalm 6
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, Psalm 6, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Ramaphosa ‘nie seker’ wanneer tabakverbod opgehef word
Die president kon ook nie sê op grond van watter bewyse die rookverbod ingestel en verleng is nie
Parlement krap kop oor onteiening sonder vergoeding
Die mandaat van die komitee wat die wysiging van die Grondwet moet ondersoek, het verlede Sondag verval.
Skole: Maimane se hofaansoek van die hand gewys
Mmusi Maimane meen dit is onverantwoordelik van die minister om skole nou al te heropen.
ToekomsVenster: Pinkster se vrede
Mag die Here jou vrede gee, al is dinge onseker, donker en ontstellend rondom jou.
Wolkskool op radio: Bly groei in jou leierskap
Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skoleondersteuningsentrum (SOS) sê mislukkings gebeur by elke kind, maar die grootste fout wat ouers kan maak, is om hul kinders so jammer te kry dat hulle die fout aan ander mense of die stelsel wyt.
Kirsten Miller: Oor moeilike karakters, hul diep seerkry en verwerping
Kirsten Miller se jongste boek, “All that is left”, is een van daardie kykies na dieper dinge én na die siel agter die skrywerspen, skryf Maryke Roberts.
Vlugte tydens vlak 3: Hier’s wat sakereisigers kan verwag
Lees hiér alles oor vliegtuigkaartjies, veiligheidsmaatreëls in vliegtuie en hoe gereeld vlugte by lugrederye beskikbaar sal wees.
Die wêreld in foto’s – 5 Junie 2020
Só lyk die stand van sake op Wêreldomgewingsdag.
Tulbagh: Minderjarige ook van dokter se moord beskuldig
Al vier verdagtes is van Tulbagh.
Beweerde kindermishandeling glo maande later steeds nie ondersoek
Die kinders se ouers het hulle glo erg verwaarloos en pornografiese foto’s van hulle geneem.
Yolandé Korkie: ‘Die sirkel is voltooi’
“Ek het nagedink oor hoe die krisis my verander het en die Here het iets binne my laat groei vir ander wat ook deur ’n krisis gaan. Dit is asof ons eie krisis vir my ’n ander perspektief gegee het oor leiding en genesing.”
Musiekster om dop te hou: Jacques Leonard
“Dit is die doel met my musiek – ek hou daarvan as jy kan hoor dit is die ware persoon agter die musiek en nie net ʼn front nie.”
Parlement mag nou Opod-hoof verwyder
Die Konstitusionele Hof het versoek dat die wysiging aan die wet gemaak word.
Nasionale biddag gehou vir kleuterskole
Rolspelers in die vroeëkinderontwikkelingsektor wil bid vir hoop te midde van onsekerheid oor wanneer dié sentrums weer mag oopmaak.
Twee vuurwaens … kan Volkswagen die BMW klop?
Maroela Media het die Volkswagen Golf R met die BMW X2 M35i vergelyk.