Sangers en musikante soos Amanda Strydom, Anton Goosen, SterlingEQ, dr. Pierre Nel en ʼn keur van nog 11 sangers en musikante is deel van ʼn aanlyn konsert wat hierdie naweek ten bate van die Smile Foundation plaasvind.
Alles vir Vrydag 5 Junie 2020
10 goeie geskenkidees vir Vadersdag
Hierdie geskenke is almal aanlyn beskikbaar – jy hoef dus nie die winkels in te vaar nie.
Foto’s: Nóg klagtes oor staat se kwarantynkampe
Verskeie organisasies eis nou dat Suid-Afrikaners uit dié fasiliteite verwyder word.
Duisende seksoortreders vry om met kinders te werk
In tien jaar is nog net 1 660 name in die kinderbeskermingsregister aangeteken.
Video: Blink toekoms wink vir Akademia
Volg die regstreekse uitsending van die mediakonferensie oor Akademia se nuwe kampus en toekomsplanne hier op Maroela Media.
Vlak 3: Dié nasionale parke nou oop
Staptogte in nasionale parke was gedurende die vroeër vlakke van afsondering verbied.
Walvisbaai se afsonderingstydperk verleng
Strenger reëls geld steeds in Walvisbaai gedurende die Covid-19-pandemie as in die res van Namibië.
Reserwebank moet apartheidsrekords bekendmaak – hof
Die trust het inligting gevra oor bepaalde individue wat by misdade tydens die apartheidsera betrek word.
Gemasker en gereed vir aksie
Twee van Tukkies se verspringatlete, Jovan van Vuuren en Helene Peens, het die week in die strate van Pretoria-Oos geoefen. Maar om met ’n masker te oefen is ongetwyfeld ’n aanpassing.
Hou moed, hou kop; boweal: behou jou geloof
Wat gaan jy antwoord as jou kleinkinders jou eendag vra wat jy in hierdie tyd gedoen het? vra Barend Uys.
Hoe lyk Hollywood: Sterre rou oor Floyd; Kylie Jenner in geskil oor rykdom
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Sassa-betaaldag: Rowers slaan toe op poskantore
Die poskantoor in Grootbrakrivier in die Wes-Kaap het Woensdag onder gewapende rowers deurgeloop. Dié voorval is een van vier waartydens poskantore op dié dag deur…
Leon Schuster skerts oor maskers in nuwe liedjie
“Ek wou my boodskap op ʼn komiese manier oordra. Mense lag in elk geval vir my as ek op ʼn ernstige wyse probeer sing.”
Handwerk: ’n Jas wat pas
Hierdie elegante lang oorjas met sy geronde kraag en handgewerkte besonderhede is ideaal vir die koeler weer.
Selfpublikasie, hier is wat jy moet weet
Het jy ʼn manuskrip wat in jou laai lê en stof opgaar? Wil jy graag die boek publiseer, maar weet nie waar om te begin nie? Dan moet jy hier luister. Izak de Vries gesels oor Paper Frog Publishing, ʼn uitgewery wat skrywers help om self hul boeke uit te gee.
Suid-Afrikaners leen meer – verslag
Kliënte wat R20 000 of meer per maand verdien, se skuld-tot-inkomste-verhouding was 142%.
Resep-video: Verjaarsdag-koppiekoek
Verjaar jy tydens inperking? Hier is ʼn vinnige verjaarsdagkoek om die dag mee te vier!
Lojaliteit kan gekoop word in rugby
Van Heerden en De Klerk moes as slotpaar die grondslag gelê het, maar in daardie jare is daar mos gesê: jy kan nie lojaliteit koop nie.
Organisasie neem Bybels na uithoeke van die aarde
Meer as 260 miljoen Christene wêreldwyd ervaar ernstige vervolging weens hul geloof in Jesus. Een van die grootste behoeftes vir hierdie gelowiges is Bybels. Dit is egter ’n groot uitdaging om Bybels in sekere dele van die wêreld te versprei.
Boek: Dinosourium
Lesers van agt tot 80 wat in dinosourusse geïnteresseerd is, sal beslis van “Dinosourium” hou. Lees meer.