Die vier is een vir een met trappe na onder in die rioolgat waar die rioolgasse hulle oorval en hulle hul bewussyn verloor het.
Alles vir Maandag 8 Junie 2020
Akademia bied studente ’n uitnemende toekoms – tienvoudig!
Hierdie is maar net die begin. Tientalle meer grade gaan geakkrediteer word en ’n nuwe kampus wat 5 000 voorgraadse studente en 1 000 nauurse studente kan huisves, gaan gebou word.
Vissermanne uit digte mis gered
Die vissermanne wat in ʼn oop vissersbootjie op die see uitgegaan het, kon nie terugkeer hawe toe nie weens die digte mis.
Wêreld-oseanedag: Beter bestuur word vir oseane gevra
’n Gaping bestaan egter op die gebied van biodiversiteit. Tans is die internasionale reg nie sinvol vir die monitering en bewaring van biodiversiteit in die see nie. Hierdie “gaping oor biodiversiteitsbestuur” is die afgelope twee dekades kommerwekkend.
Bruid geskok om te hoor wat met ring gebeur het
Sommige persone reken hulle sou die situasie geïgnoreer en die res van hulle dag geniet het, maar ander meen hulle sou die skuldige persoon by die troue weggejaag het.
Bendegeweld: Verdagtes vas in dubbelmoord
Bendegeweld het aansienlik begin toeneem toe die land verlede week na vlak 3 van algehele afsondering beweeg het.
Nuwe ‘Binnelanders’-seisoen begin vanaand
Bo en behalwe die bekende en geliefde karakters sorg talle nuwe gesigte vir bykomende intrige en kinkels in die 15de bestaansjaar van Binnelanders.
Die motorfietsbedryf is oop vir sake
Covid-19 gaan vir die afsienbare toekoms ʼn groot invloed hê op ons daaglikse optrede. Motorfietsry is een van die beste maniere om sosiale isolering te beoefen, en persoonlike vryheid te geniet, skryf Brian Cheyne.
Foto’s: Onsekerheid, vreugde terwyl leerders aanmeld vir klas
“Die onsekerheid is duidelik op hulle gesiggies te bespeur. Hulle is vreesbevange,” vertel ’n skoolhoof Maandagoggend aan Maroela Media.
Boekvoorlesing: Nog ʼn eier te lê
“Sommer van piepklein af was die kuiken anners. Jy kon dadelik sien sy’t ʼn houding. En as groot hen was dit nog so, en met reg, want sy was nie sommer hierjy se hoender nie.” Luister hier na Johny Klein se voorlesing van “Nog ʼn eier te lê” deur Tom Ackermann.
Aussies sê Duminy se 166 was van die beste nóg
Sy internasionale loopbaan het daarna nie heeltemal vlamgevat nie en baie kenners is dit eens dat hy nie heeltemal tot sy volle potensiaal gespeel het nie. Maar vir daardie een, glorieryke dag in Melbourne het hy soos ’n koning gekolf.
Gesinne ding mee op nuwe kykNET-opwipkanaal
Die program sal 24 uur per dag uitgesaai word.
Covid-19: Ramaphosa verdedig afsondering
Ramaphosa sê daar is ʼn groot verskil tussen ʼn grafiek op papier en om te sien hoe regte mense siek word en sommige weens Covid-19 sterf.
Twee geliefde Stellenbosch-restaurante sluit
Die Eikestad is hard getref deur die landwye staat van afsondering, aangesien die dorp se sakeondernemings grotendeels op toeriste en studente staatmaak.
Polisie slaan toe op perlemoendiewe
ʼn Groep gewapende mans het ʼn vragmotor en ʼn privaat sekuriteitsvoertuig wat perlemoen vervoer het, in ʼn lokval gelei.
Covid-19: Kommer oor situasie in Oos-Kaap
Die Wes-Kaap en Oos-Kaap werk nou saam om die verspreiding van Covid-19 tussen die twee provinsies te beperk.
Stad Johannesburg meld derde Covid-19-geval aan
Dié eenheid se hoofkantoor het dadelik sy deure gesluit en die kantore is deeglik ontsmet.
Rugby: Argentynse Poemas se dae dalk getel
Maar nou kan daardie kraan toegedraai wees met net mooi herinneringe aan Argentynse rugby wat oorbly.
Universiteit gekap wat professor ‘sensor’
Dít nadat die Universiteit van Kaaptad hom van een van sy professore se navorsingstukke gedistansieer het.
Boek: Weet hoe met wetenskap
“Weet hoe met wetenskap” leer jou hoe om indrukwekkende isoleerhandskoene, verstommende spaghettitorings en baie meer te maak. Elke eksperiment bevat eenvoudige aanwysings met foto’s wat jong lesers stap vir stap lei.