Die meeste van dié oortreders is reeds geskors.
Alles vir Woensdag 10 Junie 2020
Swanger vrou aan boom gehang
Tshegofatso Pule was agt maande swanger.
As daar een plek is wat kan help, dan is dit die kerk
Laat die kerke help – met oop deure, skryf ds. Jan-Louis Lee.
Covid-19-geval by spogskool in Bloemfontein bevestig
“Daar is geen rede tot paniek nie.”
‘Dit was Dawid teen Goliat’ – Liberty Fighters Network-stigter oor dáái hofsaak
“Baie mense dink jy moet ’n prokureur hê om hof toe te gaan, maar enigeen kan sy saak in die hof baklei,” sê Reyno de Beer aan Maroela Media.
Verbruikersake: Wees só versigtig met begrafnispolisse
Dit is juis ook belangrik om te sorg dat jou begrafnispolis alles dek wat jy verwag. Ina Opperman verduidelik waarna jy moet kyk.
Twintig beurslenings waarvan jy moet weet vir 2021
Covid-19, die stygende werkloosheidsyfer en krimpende ekonomie beteken dat matrikulante en studente wat volgende jaar wil studeer reeds nou al alles binne hul vermoë moet doen om hul studiedrome te kan befonds.
Solidariteit beskerm verpleegkundiges
Verpleegpersoneel word daagliks aan Covid-19-pasiënte blootgestel en hul heldedade behels meer as net die behandeling van Covid-19-pasiënte, want in sommige gevalle lewer hulle hierdie diens sonder die nodige persoonlike beskerming.
Platemaatskappy op soek na plaaslike musiektalent
“Ons stel belang daarin om te weet watter soort kunstenaar jy is.”
Gedig: Varkleerbaadjie en klinknaelbroek
“Varkleerbaadjie en klinknaelbroek ek is Baaiplek se skorriekoning …”
Foto’s: CT-skandering vir gorilla by Pta-hospitaal
Meer as vyf mense moes help om die verdoofde Makokou van die draagbaar op te lig.
Tien jaar later en die Amarok kraai steeds koning
Daar is een rede hoekom die Volkswagen my hart steel elke keer as ek met hom ry.
Dapper plaasvrou berispe aanvallers wat sigarette soek
“Hoekom doen julle dit aan my? Ek kon net sowel jul ouma gewees het.”
Skole mág oop bly, sê hof
“Dié uitspraak is ʼn oorwinning vir leerlinge en onderwysers in die land.”
Die storie van ’n merkwaardige krieketspeler
“My grootste droom was om Suid-Afrika te verteenwoordig, maar ek voel dat die Here my op ’n ander manier geseën het. Ek kon steeds in ’n Wêreldbeker gespeel het, terwyl ek vir my gesin die kans gegee het om die wêreld te sien noudat ons in Europa woon; hoewel Suid-Afrika ons huis bly.”
Meer reën dié winter in Kaap verwag
Die departement van landbou het ʼn aantal aanbevelings gemaak oor hoe boere tydens die plantseisoen te werk moet gaan.
Wet oor politieke skenkings het reuseskuiwergat
Die nuwe wet bepaal dat politieke partye nou enige skenking van R100 000 en meer moet verklaar.
Annelien se kombuis: Pasta Alfredo
In hierdie resep gee ek die basiese riglyn vir die sous saam met ʼn paar variasies.
Dié bekendes beoordeel Mej-SA inskrywings
Die Mej. Suid-Afrika Organisasie sê ʼn rekordgetal inskrywings is vanjaar ontvang en dat dié inskrywings van hoë gehalte is.
SAID verwelkom uitspraak oor ‘geheime eenheid’
“Die IGI-verslag was niks anders nie as ʼn konkoksie van leuens, disinformasie, bedrieglike bewerings en die toesmeer van bewyse en feite”.