Die departement van basiese onderwys het dié week die gewysigde skoolkalender vir die res van die jaar in die Staatskoerant geplaas.
Alles vir Donderdag 11 Junie 2020
Resep: Soetpatat-poffertjies
Hierdie resep kom uit Suid-Afrika se eerste plaaslik gepubliseerde Oos-Asiatiese kookboek.
Vandag se sportnuus
Dis Gatland teen Mauger wanneer die Chiefs en die Highlanders die naweek slaags is.
Polisiemanne vas ná hulle glo ander polisieman beroof
Een van die insittendes het ʼn vuurwapen op die beampte en sy vrou gerig.
Covid-19-samevatting: Agterstand met toetse
Daar is ook ’n groot afname in die aantal doktersbesoeke sedert die begin van die Covid-19-pandemie.
Covid-19-statistieke: Getal gevalle, sterftes en toetse gedoen
Nog 48 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Lof
Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. (Psalm 103:2)