Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Lees meerAlles vir Saterdag 13 Junie 2020
Covid-19-statistieke: 1 423 sterftes tot dusver
Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekend gemaak.
Video: Honde se wêreldrekord-conga
Hul 12-jarige afrigter ontvang die Guinness-titel as “Meeste honde in ʼn conga-ry”.
Covid-19: Toetsagterstand in Wes-Kaap opgelos
Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, het gesê hy verwelkom die stappe wat gedoen is om ʼn afname in die agterstand van toetsing in sy provinsie te verseker.
Klein seremonie vir koningin se verjaarsdag
Koningin Elizabeth II se verjaarsdag is Saterdag met ʼn kleiner seremonie as gewoonlik gevier, nadat die jaarlikse Trooping the Colour-parade gekanselleer is te midde van die koronavirus-pandemie.
Adjunkminister Holomisa toets positief vir Covid-19
Nkosi Phathekile Holomisa, die adjunkminister van korrektiewe dienste, het positief getoets vir Covid-19.
Nxesi se ooreenkoms kan salonne verwoes, sê DA
Die Demokratiese Alliansie het gesê Thulas Nxesi, die minister van indiensneming en arbeid, se kollektiewe bedingingsooreenkoms met niepartye sal die skoonheidsbedryf die nekslag toedien.
DA se stille optog na selfbeskikking in die Wes-Kaap
Een ding is seker: ons betree ‘n fassinerende era in die Suid-Afrikaanse politiek en dit mag dalk wees dat Ramaphosa nie die enigste politikus is wat daartoe in staat is om die lang spel te speel nie. Kan dit wees dat Alan Winde ‘n buitengewone pokerspeler is?
Politieke gebooie in ’n polities gebroke beloofde land
Ons het nou nie net ‘n disfunksionele staat nie, maar ‘n ewe disfunksionele en leierlose Nasionale Ramp-bevelsraad wat in chaos regeer in ‘n gebroke politiek beloofde land, skryf Jan Bosman.
#JongStemme: Onderwysers is die ware helde
Liewe Onnie, dit is vandag my eer om julle, die stil maar wyse helde en heldinne te vier, veral hierdie moeë onderwysers wat agter die skerms ploeg om jou kind se A+ te verseker!
LekkeSlaap-verslag: Impak van Covid-19 op die toerismebedryf
ʼn Opname deur LekkeSlaap werp lig oor die impak van die Covid-19-afsonderingsperiode op die toerismebedryf.
Rugby-vreugdevure brand weer ná skepskop-drama!
Damian McKenzie het gedink hy het die wedstryd vir die Chiefs met sy skepskop beklink, maar Bryn Gatland se woer-woer-poging sekondes later het die wedstryd vir die Highlanders met net één punt gewen.
Polisiekomitee beveel vuurwapenamnestie aan
Die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie het ʼn versoek deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir ʼn nuwe vuurwapenamnestieperiode toegestaan.
Fopnuus of feite: Lewer Uber Eats gratis vir SA restaurante in swart besit af?
ʼn Berig wat lui dat Uber Eats nou ʼn gratis diens aan restaurante in swart besit lewer, is op Twitter versprei.
Mboweni vra vir hervorming van begrotingsproses
Dit sou beteken dat elke staatsdepartement jaarliks elke lynitem in die begroting van voor af sal moet motiveer. Daar sal dus geen uitgawe wees wat as noodwendig aanvaar word omdat dit in die verlede so aanvaar is nie.
Kuberwetsontwerp goedgekeur
Die parlementêre komitee oor sekuriteit en justisie het die wetsontwerp oor kubermisdaad en verskeie ander stukke wetgewing goedgekeur.
Kontantlose Sassa-kitsbanke in Limpopo bekendgestel
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het ʼn nuwe kontantlose kitsbank Vrydag in Ga Molepo, Polokwane in Limpopo, bekendgestel.
Twee in Springs vas oor springstof
Twee persone is Vrydagoggend in Masimini in Springs in hegtenis geneem toe hulle met springstof en ʼn groot bedrag kontant betrap is.
Pastoor in hof wat glo gemeentelede verkrag
Albei vroue was swanger ná die beweerde verkragting.
Nelspruit-ongeluk eis 3
Drie persone is Saterdagoggend dood in ʼn trompop ongeluk in Nelspruit, Mpumalanga.