Die hospitaal was ten tyde van die brand as ’n skuiling vir werkloses, bejaardes en pensioenarisse gebruik.
Lees meerAlles vir Maandag 15 Junie 2020
Vliegtuigvlerk tref man
Die man is op die aanloopbaan dood verklaar.
Luister: Griekwagebed – Uit Spreke 21
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Meghan Cremer: Slegs 1 verdagte nou van moord aangekla
Die saak teen Jeremy Sias word nou na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas.
Man vas wat vriendin glo met verwarmer gooi
Die man staan nou tereg op ʼn aanklag van poging tot moord.
Eersterus: Verdagte vas ná vrou se moord
Die vrou se liggaam is Sondag in ’n buitekamer in Eersterus, oos van Pretoria, aangetref.
OB laat vaar verskeie hoë-profiel politieke ondersoeke
Die ondersoek na ʼn kontrak tussen Transnet en die Anglo-filiaal Kumba wat deur Maria Ramos, destydse uitvoerende hoof van Absa, onderteken is, is ook laat vaar.
ToekomsVenster: Wat is werklik belangrik?
Laat God die oortuigingswerk doen. Kom ons bou almal maar net aan die Koninkryk soos Hy ons beveel het.
Video: Weermag soek ‘lafaard’ in uniform
Die weermag het die voorval as ʼn vernederende voorval van mishandeling bestempel.
Bloemfonteinse eiendomsagent van bedrog aangekla
Die agent het glo versuim om ʼn deposito van duisende rande vir ʼn huis terug te betaal.
Potchefstroom se helpers bly ’n inspirasie
In Potchefstroom maak die AfriForum-tak drie dae per week slaggate reg, want hier is baie slaggate. Lewensgevaarlike slaggate.
Die wêreld in foto’s – 15 Junie 2020
Só geniet sokkerondersteuners dié sportsoort.
Een van die korona-‘wolk’ se silwer randjies
Hoe dankbaar is ons nou nie oor die sogenaamde ontwrigtende tegnologie nie. Die ondernemings en werknemers wat tydens vlakke 5 en 4 van die afsonderingstyd die minste ontwrigting ervaar het, is juis dié wat al begin deelneem het aan die tegnologiese revolusie.
Bitter koue duur voort
Die weerdiens waarsku oor reënbuie en bewolkte toestande oor groot dele van die land.
Die Slag van Donkerhoek 120 jaar later gedenk
Kraal Uitgewers het Vrydag die Donkerhoek-gedenkterrein en -begraafplaas besoek om dié slag te gedenk. Barend Uys, ’n nasaat van die Skotse regimentsersant-majoor van die 9th Lancers, Walter Grant, wat ook aan dié slag deelgeneem het, het die besoek meegemaak.
‘Meeste studente in Afrika’ skryf tegelyk aanlyn eksamen
Duisende studente van Unisa se regsfakulteit het Vrydag tegelyk ʼn aanlyn eksamen geskryf.
Vertroue in landbousektor laagste in dekade
Graanlewering vir die nuwe seisoen wat later as normaal begin het weens laat somerreën, het ook nie juis die situasie verbeter nie.
Luister in 3 minute: Ekonomie steier en Mboweni se zero-begroting
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, die ekonomie wat byna onder inperkings ineenstort en onsekerheid in die konstruksiebedryf. Hy gesels ook oor Tito Mboweni, minister van finansies, se zero-gebaseerde begroting.
Voormalige staatsaanklaer tronk toe ná dossiere verdwyn
“Die staatsaanklaer het ontken dat hy die dossier gevat het waarna dit later gerieflik in ’n ander hofsaal opgeduik het.”
Maimane vandeesweek weer in hof oor skole
Die saak kom voor nadat Maimane se vorige hofaansoek misluk het.