“Dit is nie in die beste belang van kinders, onderwysers en onderwys in die algemeen dat skole weer moet sluit nie.”
Alles vir Dinsdag 16 Junie 2020
Nuwe beeld herdenk vroue, kinders van Anglo-Boereoorlog
Dit is vandag (Dinsdag) 120 jaar gelede dat die verskroeideaardebeleid aangekondig is, wat tot die dood van duisende vroue en kinders gelei het.
Covid-19-statistieke: Gevalle, sterftes styg steeds skerp
Só lyk die jongste gevalle en sterftes weens Covid-19 in Suid-Afrika.
Mia, musiekster om dop te hou
Hoewel dié sangeres, met haar suiwer stem, reeds 13 jaar in die musiekbedryf doenig is én self ʼn draai in die televisiereeks The Voice SA gemaak het, is dit die eerste oorspronklike liedjie wat sy aan radiostasies beskikbaar gestel het.
Vadersdag: Maak ’n fotohouer van sement
Hierdie doen-dit-self-fotohouer van sement is maklik om binne ‘n naweek te maak met materiale wat jy dalk reeds in en om die huis het. Dit lyk modern vir enige lessenaar en is ’n ideale geskenk vir Vadersdag.
Gedagte vir die dag: Verontregting en vergifnis
Help my, Here my God! Red my op grond van u troue liefde. Laat hulle sien dat dit u werke is, dat U dit self gedoen het, Here. (Psalm 109:26-27)