Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Lees meerAlles vir Donderdag 18 Junie 2020
Videospeletjie ingesluit by Pole se hoërskoolsillabus
Dit is waarskynlik die eerste keer dat ʼn videospeletjie op ʼn nasionale vlak ingesluit word in ʼn kurrikulum wat gewoonlik slegs uit leesmateriaal staan.
Sigarette se lot in hof se hande, sê Ramaphosa
Dit is hoe pres. Cyril Ramaphosa Donderdag ‘n parlementêre vraag deur die waarnemende DA-leier John Steenhuisen gesystap het oor die sinvolheid of sinnelossheid van die voortgesette onwettigheid van sigaretverkope.
Rekord toe SA’ner weer ysige Kaapse water aandurf
Ryan Stramrood (46) van Kaapstad kan met trots spog dat hy Woensdag vir die 109e keer die see tussen Robbeneiland en Bloubergstrand oorgesteek het.
LP’s ontsteld oor Ramaphosa se bewerings
Parlementslede oor partygrense heen het Donderdag hul ontsteltenis uitgespreek met pres. Cyril Ramaphosa se insinuasies dat dit die parlement se skuld is dat daar nie strenger wetgewing in plek is teen geslagsgeweld nie.
Amazon skep 3 000 nuwe poste in SA
Andrew Raichlin, direkteur van Amazon-kliëntediens in Suid-Afrika, het gesê dié nuwe poste weerspieël die maatskappy se volgehoue toewyding tot ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika.
Covid-19: ‘Verwoestende impak’ op personeel se geestesgesondheid
Nomusa Dube-Ncube, LUR vir ekonomiese ontwikkeling in KwaZulu-Natal, het Donderdag gesê sy het ʼn verslag ontvang wat die “verwoestende impak” onthul wat Covid-19 op die geestesgesondheid van werkgewers en werknemers het.
ToekomsVenster: Die omvang van God se liefde
Mag hierdie teksverse jou vandag troos en bemoedig.
Covid-19: Binnelandse sake se hoofkantoor gesluit
Die hoofkantoor van die departement van binnelandse sake in Pretoria is gesluit ná ʼn algemene werker positief getoets het vir Covid-19.
Die perfekte tapyt vir elke vertrek
Met 35 jaar se ervaring kan Rugs Original beslis beskryf word as die leier in die mark wanneer jy op soek is na die perfekte tapyt vir jou huis.
Baaise man deur voordeur geskiet
Die slagoffer en sy verloofde was op pad om te gaan slaap toe hulle ’n geluid by die voordeur hoor.
Volkswagen voltooi hul sportnutsaanbieding met die T-Roc
Soos mense minder en minder sedanmotors koop, skuif hulle oor na sportnutse toe.
Die wêreld in foto’s – 18 Junie 2020
Só vier Frankryk die dag toe Charles de Gaulle ʼn pleidooi aan sy landgenote gerig het tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Tot 600 oortollige werkers dalk by SAUK afgelê
Die SAUK probeer nou al ʼn geruime tyd om poste te verminder.
E-konsertgids: Pieter Koen, Marion Holm, Leah die naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Vera Lynn sterf op 103
Lynn het onlangs die oudste kunstenaar geword om die Britse Top-40-treffersparade te haal.
7 in hof oor VBS-bankskandaal
Hulle word aangekla van 47 klagte, insluitend 12 aanklagte van diefstal, sewe van bedrog, 15 van korrupsie en sewe van geldwassery.
‘7 plaasaanvalle binne 24 uur’ by Onderstepoort wek kommer
“Die voorvalle is net ʼn paar van talle wat aandui dat boere onder beleg is deur misdadigers.”
Afsondering: EFF ‘verwerp’ verslapping van regulasies
Die EFF sê die verslapping van regulasies is irrasioneel terwyl infeksies toeneem. Hy sê dat Ramaphosa swig onder die druk van sogenaamde witmonopoliekapitaal en dat die verbod op alkohol weer ingestel moet word.
Podlitiek: De Vos wil erfreg laat vervaag, word verkiesings dalk vertraag?
Vandag se Podlitiek-gesprek begin by ‘n bespreking van die impak wat die Covid-19-pandemie op munisipale verkiesings in Suid-Afrika kan hê omdat partye soos die ANC en EFF ten gunste van ’n uitgestelde verkiesing is