Nog 53 Covid-19-verwante sterftes is bevestig.
Lees meerAlles vir Sondag 21 Junie 2020
Taxi’s gaan staak oor ‘gebrekkige’ Covid-19-hulp
Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, het gesê die regering het bloot nie meer geld om aan die bedryf aan te bied nie.
9 lisensietoetssentrums in Kaapstad gesluit
Dienste sal hervat word sodra die geboue skoongemaak en ontsmet is.
Maak ’n verskil, een vrag op ’n slag
Lilian Bron-Davis (75), ’n inwoner en eiendomsagent van Noordhoek, Kaapstad het heeltemal ’n nuwe lig op barmhartigheid en ruilhandel gewerp.
Twee aanvallers doodgeskiet ná aanval op Vrystaatse plaas
Nóg ʼn vermeende aanvaller is beseer en ʼn vierde een is kort ná die aanval met die hulp van boere in die omgewing aangekeer.
Vermeende sosialemedia-reeksverkragter vas
Een van die man se slagoffers is ʼn 27-jarige vrou wat hy op Facebook bevriend het.
Kontrakteur ontvang miljoene vir onvoltooide pad
Die pad is ná agt jaar nog nie klaar geteer nie.
Bedrog van R6 miljoen by WVF dalk ‘net oortjies van seekoei’
Sedert die bekendstelling van die TERS-voordeel aan die begin van die afsonderingstydperk het honderde werkgewers aangemeld dat hul TERS-voordele in die verkeerde rekeninge betaal is.
Sangeres skryf liedjie spesiaal vir haar pa
“Ek bid al van ʼn jong ouderdom af vir ʼn man soos my pa,” sê sy.
Navorsing skets donker prentjie van Chinese betrokkenheid in Afrika
Die navorsers het bevind China se toenemende invloed op Afrika lei tot antidemokratiese praktyke, ʼn gebrek aan deursigtigheid en onwettige optrede asook die skending van arbeidersregte. China se prioritisering van ekonomiese groei oor die beskerming van die omgewing het boonop vernietigende gevolge.
Minister tik KSA op vingers oor transformasie
Nenzani is onder meer gevra of die aanstellings van Faul, Smith en Boucher nie ’n stap in die verkeerde rigting rakende die transformasie van die sport is nie, veral omdat Faul (tydelik) en Boucher onderskeidelik die rolle van Moroe en Nkwe oorgeneem het.
Tweede MyCiTi-bus in Kaapstad in ligte laaie
Een van die busse is tydens ʼn diensleweringsbetoging aan die brand gesteek.
Vermeende plaasaanvaller wat met kapmes aanval agter tralies
Daar was die afgelope ruk ʼn vlaag plaasaanvalle wat tot hernieude kommer oor die veiligheid van inwoners van landelike gebiede gelei het.
Die dag toe rugby byna ontspoor het
Ná die oggend sou rugby in die Suidelike Halfrond vir 24 jaar nooit weer dieselfde wees nie, want die brug van amateur- na beroepsrugby is oorgesteek.
Hofmeyr sluit Sluiper-reeks af
“Tannie Stienie sou hom ʼn skorriemorrie noem. Ek noem dié reeks ‘Staal Burger-noir’,” sê Steve Hofmeyr, skrywer van die Sluiper-reeks.
Midvaal-raadslede gee verhoging prys
Die ANC- en EFF-raadslede het die mosie om die salarisverhoging van die hand te wys teengestaan, maar is in die stemmery verslaan.
5 finansiële wenke vir nuwe vaders
“As jy onlangs ʼn nuwe lid van die klub vir slapelose nagte geword het, voel jy waarskynlik uitgeput en gedisoriënteerd van al die nuwe verantwoordelikhede en eise wat aan jou gestel word. Jy wil natuurlik net doen wat die beste vir jou baba is, maar dit is moeilik om te kies wat regtig noodsaaklik is as jy met soveel produkte en dienste gebombardeer word.”
Steeds geen nuwe regulasies vir restaurante
Verskeie restaurante het weens die verbod reeds hul deure permanent gesluit en daar is vrese dat talle ander dieselfde sal moet doen.
Wêreldvoedselprogram se vlugte dalk opgeskort oor gebrek aan geld
Die Verenigde Nasies se voedselprogram sê hy het te midde van die Covid-19-pandemie vlugte bedryf na 132 lande wat humanitêre hulp benodig, ten spyte van die sluiting van grense in talle lande wat logistieke nagmerries veroorsaak het.
Covid-19: Moenie sielkundige uitwerking op kinders onderskat
Dié nuwe omgewing kan bydra tot verhoogde angsvlakke, depressie en ʼn verlies aan selfvertroue onder jongmense.