Die slagoffer is in ʼn kritieke toestand en met verskeie messteekwonde na die naaste hospitaal geneem.
Lees meerAlles vir Woensdag 24 Junie 2020
Aangepaste begroting geen oplossing vir ekonomiese krisis – kenners
Die begrotingstekort vir 2021 sal nou bykans vier keer wees wat Malusi Gigaba, destydse minister van finansies, in 2018 voorsien het.
Aangepaste begroting: Geen salarisverhogings, reddingsboeie
“Die land is in die grootste ekonomiese krisis sedert die Groot Depressie.”
Bob van Reenen-stadion nou ‘vervalle monument’
Volgens die VF Plus is geld wat vir die herstel van dié stadion toegewys is, nooit bestee nie.
Begroting: Reusebegrotingstekort, skuldlas wag
Skuld sal na verwagting tot 81,8% van BBP (R4 biljoen) toeneem in die huidige boekjaar.
ToekomsVenster: Geloof, hoop en liefde
Die vraag is dus hoe konkreet ons geloof, hoop en liefde is? Vat dit iewers grond en maak dit ‘n verskil?
Verkragtingslagoffer gevra om ‘dag later’ terug te kom
ʼn Ondersoek is gelas nadat die vrou glo sonder hulp by die polisiekantoor weggewys is.
Katgriep klop weer aan by polisie se honde-eenheid
Dit is die tweede keer binne ʼn jaar dat die dodelike virus by dié eenheid toeslaan.
Ma trek nuwe taalbaadjie vir Scrabble aan
Sukkel jy ook om ʼn Afrikaanse stel van Scrabble in die hande te kry? ʼn Ma van Monumentpark in Pretoria het vinnig ʼn plan gemaak en haar eie een gemaak.
Covid-19: Verpleegsters vertel vanuit waakeenheid
“Ons is almal ouers, ons het almal gesinne vir wie ons moet sorg. Hierdie plek steel baie by jou. Ons is emosioneel gedreineer.”
Die wêreld in foto’s – 24 Junie 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het onluste in Indië uitgebreek ná botsings oor ʼn grensgeskil tussen Chinese en Indiese militêre magte in die Himalajas ontstaan het.
Video: Suzelle DIY se voetpompstasie vir handreinigers
Suid-Afrika se eie doen-dit-self-foendie, Suzelle DIY, is terug met ʼn nuwe video waarin sy vir mense wys hoe om hulle teen Covid-19 te beskerm met ʼn handgemaakte voetpompstasie vir handreinigers.
Krediteure gevra om SAL-sakereddingsplan te steun
Die departement van openbare ondernemings sê dit is die enigste manier om die SAL te red.
7 voordele van boegoe
Dié kruiesoort, wat endemies tot die Wes-Kaap is, bevat natuurlike antibakteriële en anti-inflammatoriese eienskappe, wat help om infeksies en inflammasie weg te hou.
Hofsaak oor afsonderingsregulasies: Uitspraak voorbehou
Die regering het aangevoer dat die saak dwingende redes van openbare belang het en in ʼn hoër hof getoets moet word.
Nadoodse onteiening
Prof. Pierre de Vos het onlangs geargumenteer dat die reg om te erf onwettig verklaar moet word of dat die staat ’n 100%-boedelbelasting moet instel. Daniël Eloff meen dié voorstel is bloot ’n nuwe poging tot onteiening sonder vergoeding.
Borgtog vir sewe Chinese aangekla van mensehandel
Die mense is glo in vraghouers na Suid-Afrika gesmokkel.
Chris Chameleon: Die reine waarheid
‘n Storie oor pynappelbier en ‘n twee liter Coke-bottel.
Uitgestorwe ietermago terug in SA
Ietermago’s, wat ook bekendstaan as miervreters, is een van die grootste slagoffers van onwettige handel.
Geloftelappoppe: Elkeen wil ’n stukkie onthou hê
Nie eens die Covid-19-pandemie en gevolglike landwye afsondering kon oumas in die Pretoriase middestad keer om spesiale Geloftelappoppe te maak nie.