Daar sal ongelukkig nét sewe Renault Megane RS 300 Trophy’s in die land inkom, so eksklusiwiteit is gewaarborg, maar teen watse prys?
Alles vir Woensdag 24 Junie 2020
Musiekster om dop te hou: Werner Loots
“Mense verlang erg huis toe en kan my eie nostalgie aanvoel en hulle daarmee vereenselwig.”
Luister in 3 minute: Die werkloosheidsyfer, noodbegroting en kopiereg
Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk in die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” na die werkloosheidsyfer, wat skerp toegeneem het in die eerste kwartaal, die noodbegroting en die wetsontwerp op kopiereg, wat terug na die parlement verwys is.
Hof stel regulasies oor voedselverspreiding ter syde
Dié regulasies sou ook verhoed dat behoeftiges voedselhulp ontvang, sê die DA.
Covid-19: Gewysigde riglyne vir skole aangekondig
Organisasies het vroeër vandeesmaand kommer oor die wettigheid en grondwetlikheid van sekere bepalings in die oorspronklike regulasies uitgespreek.
#JongStemme: Dit lyk al meer na ‘1984’
Hoe meer ek om my kyk, hoe meer lyk my 2020 soos Orwell se 1984, skryf Chanté Kelder.
SA sanger werk saam met Ed Sheeran
“Ek het gedink hy maak ʼn grap, maar ses maande later was ek in sy ateljee in Sussex, en ons het twee absolute treffers geskryf.”
Ope brief aan Rob van Vuuren: Hoekom sê jy regtig jammer?
Die ope brief volg nadat die akteur en komediant Rob van Vuuren op Twitter om verskoning gevra het dat sy gesig swart geverf was in ʼn fliek van Leon Schuster.
Leerders leer nog volstoom danksy krisisfonds
“Ons het van die begin van die inperking af elke dag regstreekse klasse aangebied vir matrikulante. Sonder die skenking uit die Solidariteit-krisisfonds sou dit beslis nie moontlik gewees het nie.”
Debat oor Loch Ness-monster herleef oor toeris se foto
ʼn Debat oor die Loch Ness-monster het weer opgevlam ná ʼn foto op sosiale media gedeel is van ʼn “geheimsinnige kreatuur” wat ʼn toeris geneem het.
Pretorianer vier kolhou pas ná gholfbane heropen
“Ons het so amper van sosiale distansiëring vergeet toe ons agtergekom het dat die bal in die gat is.”
Covid-19-samevatting: Polisiestasie ontsmet ná positiewe geval
ʼn eNCA-anker het intussen ook positief vir die virussiekte getoets.
Ma, peuter brand erg toe vuur ontplof
Die vuur se vonke het na Hiscock en Miandrie se rigting geskiet en hulle het aan die brand geslaan.
Verbruikersake: Lesse oor korttermynversekering
Die ombudsman vir korttermynversekering het R94,9 miljoen vir verbruikers teruggekry in 2019 volgens sy jaarverslag wat onlangs uitgereik is. Ina Opperman het gaan kyk watter lesse mens kan leer uit van hierdie klagtes om te voorkom dat jy in dieselfde bootjie beland.
Foto’s: Massiewe aardbewing tref Mexiko
Die impak van die aardbewing kon byna 700 km verder in Mexikostad gevoel word.
Innibos Digitaal skop dié naweek af
Die Standard Bank Innibos Kunstefees neem hierdie naweek ʼn digitale gestalte aan vir die heel eerste Innibos Digitaal-fees.
Numsa eis insae in Comair se sakereddingsplan
Die vakbond dreig om die sakereddingspraktisyns hof toe te sleep as hy nie die geleentheid kry om ʼn inset in die voorgestelde plan te lewer nie.
LGBTQI+: Departement sê leerders moet kies oor badkamers, skoolklere
Die Wes-Kaapse departement van onderwys het konsepriglyne gepubliseer waarvolgens skole LGBTQI+-leerders moet hanteer.
Verdagte in hof oor moord op Kaapse tiener
Honderde mense het Dinsdag die strate voor die Sinethemba High School ingevaar en geregtigheid vir die gr. 11-leerder geëis.
Die dag wat Suid-Afrika altyd sal onthou
Daar sal nooit weer ʼn dag soos Saterdag 24 Junie 1995 wees nie.