Van der Merwe sê die SOS wil graag onderwysers ondersteun wat nou kontakklasse en aanlyn onderrig tegelyk moet aanbied.
Alles vir Donderdag 25 Junie 2020
Man se been in veld geamputeer
Die man is ná die amputasie sowat twee uur lank na ’n lugambulans gedra sodat hy na ’n hospitaal vervoer kon word.
‘Waar is regulasies vir restaurante?’
Die restaurantverenging sê terwyl die bedryf steeds wag op regulasies, is hy besig om ʼn lys van restaurante wat reeds permanent hul deure moet sluit te verifieer.
Vandag se sportnuus
Die storm wat in die CrossFit-wêreld losgebars het oor die stigter Greg Glassman se Twitter-inskrywing en ander opmerkings het wyer uitgekring.
Foto’s: Só lyk Mej. SA se top-15
Onder die 15 semifinaliste is daar twee mediese dokters, ʼn bemarkingspesialis, internasionale modelle, ʼn voedselwetenskaplike en ʼn aktrise
Podlitiek: Cecil val weer, Lesufi wil beheer en taxi-reis gekeer
Die val van Cecil John Rhodes se standbeeld in Oxford, Panyaza Lesufi se opmerkings oor Orania, en taxi-stakings kom dié week onder die loep.
3 swaar gestraf vir ontvoering van minderjarige
Die 14-jarige slagoffer se tannie het haar na die Wes-Kaap gestuur om daar met ʼn man, een van die beskuldigdes, te trou.
Covid-19-statistieke: Meer as 5 000 toets positief
Suid-Afrika het vir die tweede dag in ʼn ry meer as 100 sterftes aangeteken.
Voetganger sterf toe wiel hom tref
Die wiel van ʼn verbygaande sleepwa het klaarblyklik losgekom en ʼn ent ver gerol.
Gedagte vir die dag: Aan die jonges …
Maar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy wegbly. Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. (Timoteus 4:7)