Dié twee liedjieskrywers het kragte saamgesnoer om ʼn splinternuwe juweel tot die Afrikaanse musiekskatkis toe te voeg.
Alles vir Vrydag 26 Junie 2020
Aansoek oor sigaretverbod nou selfs láter aangehoor
Daar is volgens die hof nie vroeër ʼn regter beskikbaar om die saak aan te hoor nie.
Buurman kastreer glo man se hond
Volgens die buurman het die hond hom “lastig geval”.
SA se finansies op mespunt
“Die staatskas kan nie nog openbare beleggings bekostig nie.”
Hiér is Wits se nuwe visekanselier
Die universiteit se nuwe visekanselier het reeds 325 navorsingsartikels oor hoër onderwys gepubliseer en sy navorsing word wyd aangehaal.
Crowd1: Finansiële instansies waarsku oor ‘piramideskema’
Dit kom nou voor of die stigters van Crowd1 verbind word met vorige piramideskemas waardeur beleggers geld verloor het.
Die Vierde Industriële Revolusie: wetenskapfiksie of werklikheid?
Ons staan op die drumpel van ’n tegnologiese revolusie wat die manier waarop ons dink, werk, leef en met mekaar omgaan, drasties gaan verander. Maar wat maak hierdie veranderinge dan so ingrypend?
Hoe lyk Hollywood: Rolprentmaker spring na sy dood; ‘Alfalfa’-akteur aangekeer
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Kenners oor noodbegroting: Onsekerheid stuit plaaslike beleggings
Die dinkskrum kom nadat Mboweni Woensdag aangekondig het dat die Covid-19-pandemie en gevolglike afsondering ʼn tekort van 15,7% van die BBP vir Suid-Afrika veroorsaak het, wat uitloop op ʼn begrotingstekort van R761 miljard.
Afsonderingsperiode: Maak maklik seker jou testament is geldig
Hier is ʼn paar eenvoudige stappe om te verseker dat jou testament geldig is gedurende die afsonderingsperiode.
Boek: ʼn Huis vir altyd
Ná Milan se man in ’n vliegongeluk sterf, moet sy haar rykdom en lewe in Sandton vaarwel toeroep. Haar eggenoot het hul geld verkwis en die krediteure eis alles op. Haar enigste heenkome is tant Corrie se huis op Vaalkrans. Lees meer.
Video: Ondeunde olifantjie stamp maat in die water
Daar is min dinge wat ʼn mens se dag so kan opkikker soos ʼn grappige video van olifante.
Die krisisfonds: ’n Vangnet in die tyd van Covid-19
“Mense wil ook net gesels, hulle wil hoor dat hulle nie alleen is nie en wil weet dat iemand nog omgee. Ons kospakkies is nooit net ʼn pakkie kos nie, maar eerder ʼn simbool van omgee en hoop.”
Covid-19 tref Gautengse skole swaar
ʼn Handvol skole kon nog glad nie weer heropen nie omdat hulle weens gebrekkige infrastruktuur nie aan Covid-19-maatreëls voldoen nie.
Suid-Afrikaners wéér in buiteland agtergelaat
Van dié Suid-Afrikaners het hul laaste spaargeld gebruik om ʼn repatriasievlug te bekostig.
Saamstaan teen monumentvandale
Oopkop-Afrikaners wat eienaarskap van hul kultuurhistoriese erfenis neem, verstaan die vraag is nie meer of beelde en monumente moet skuif nie, maar wanneer en waarheen.
Fopnuus of feite: ‘Covid-19’ as oorsaak van dood aangedui ná selfdood?
Volgens ʼn Facebook-plasing is Covid-19 as die oorsaak van dood op die doodsertifikaat aangebring van ʼn man wat sy eie lewe geneem het.
Restaurante mag heropen, maar regulasies ‘vaag’
Restauranteienaars het nog talle vrae oor wat presies die regulasies behels.
Resep-video: Bierbrood
Dié brood sal jou braai na die volgende vlak neem.
Eskom se opwekkingskapasiteit versterk
Eskom het werk aan van sy opwekkingseenhede voltooi.