Die kommissie sal vandeesweek getuienis aanhoor oor beweerde korrupsie by ’n staatsinstelling.
Lees meerAlles vir Saterdag 27 Junie 2020
(Ver)taaltameletjies, Venter en Geldenhuys vertel
Maroela Media het by twee vertalers, De Waal Venter en Kobus Geldenhuys, gaan aanklop om meer uit te vind oor hul jongste boeke en tameletjies wat hulle al tydens die vertaalproses teëgekom het.
1 sterf, 1 kritiek ná ongeluk by werkplek
Die mans het vermoedelik voor die voorval aan ʼn tenkwa gewerk.
11-jarige steek maat glo met mes dood
Een van die kind se ouers het hom na die plaaslike polisiestasie geneem waar ʼn saak aangemeld is.
Valke slaan toe op perlemoen in Grabouw
Die beraamde waarde van die betrokke aanleg se onwettige bedrywighede beloop miljoene rande.
Beduidende toename in plaasaanvalle opgemerk
Dit blyk of die gebruik van geweld gedurende plaasaanvalle begin toeneem.
Video’s: Reën, stormsterkwinde in die Kaap
Die kouefront sal na verwagting die Klein-Karoo teen vanaand bereik.
Voormalige bankamptenaar gevonnis oor duisende rande se bedrog
Die bankbestuurder het destyds klagte aanhangig gemaak oor ongemagtigde onttrekkings uit kliënte se bankrekeninge.
10 blitsfeite oor jou gunsteling-TV-reekse
Het jy geweet Nolan Gould wat die rol van Luke Dunphy in Modern Family vertolk, is ʼn lid van Mensa, ʼn organisasie vir mense met die hoogste IK-tellings ter wêreld?
Bejaarde vrou, seun op Vrystaatse plaas aangerand
Die plaashuis se krag het afgegaan.
Covid-19-samevatting: Wes-Kaapse onderwyser sterf
Die Tshwane-varsproduktemark in Gauteng is intussen weer oopgestel.
Plaasaanval: Gewonde beesboer brand los met haelgeweer
Die verdagtes het reeds die vorige dag die plaas besoek om kwansuis beeste te koop.
Slaggat op hoofpad eis twee lewens
Die plaaslike regering is glo herhaaldelik gevra om die swak toestand van die pad te verbeter.
Covid-19: Soveel gevalle nou in SA tronke
Die departement van korrektiewe dienste het reeds 20 sterftes in die land se tronke aangemeld.
Aanvaller dood ná mesvoorval by Skotse hotel
Die voorval het in die ontvangsarea van die hotel plaasgevind.
Covid-19-statistieke: Nóg 48 pasiënte sterf
Die sterftekoers staan tans op 1,9%.
Gedagte vir die dag: Hartsake
Maar U verwag opregtheid diep in ’n mens se hart … (Psalm 51:8)