“Hy was die liefde van my lewe.”
Alles vir die maand Junie 2020
Bejaardes erg aangerand tydens hoewe-aanval
“Dit is toe dat my ma dink hulle gaan doodgemaak word.”
Hoe trek jy ʼn X? Dis wat dit van jou sê
Jou handskrif lyk dalk glad nie meer soos die skrif wat jy op skool geleer het nie. Soos wat ons ouer word en al hoe meer (of al hoe minder) begin skryf, ontwikkel mens jou eie styl
Sewesseisoen afgelas; wenner aangewys
Wêreldrugby het die oorblywende HSBC-sewestoernooie weens die Covid-19-pandemie gekanselleer en die wenner van die reeks aangekondig.
Diabete en alkohol: Hoe om veilig te bly
Daar is 3,5 miljoen diabete in Suid-Afrika, en moontlik tot twee miljoen ongediagnoseerde diabete.
Brandstofpryse styg weer skerp
Brandstofpryse sal Woensdag vir die tweede agtereenvolgende maand aansienlik styg.
Dag oue baba op vullishoop gevind
Die baba was vol miere toe hy gevind is.
Van Coke, Blohm maak buiging op Top-20
“Die liedjie gaan oor hoe die wêreld tans lyk en oor hoe die wêreld in die toekoms kan lyk.”
Kleuterskool-saak: Departement wil nie ‘moeilike besluite neem’
Die staat het tot dusver geen stawende dokumente ingedien oor waarom hy die saak teenstaan nie.
Stof die ANC sy Kodesa-notas af?
Die verklaring van die koronavirus tot ’n pandemie, en die drastiese en ingrypende inperkingsmaatreëls wat afgedwing word, het aan die ANC ’n geleentheid gebied om idees waarteen sterk weerstand bestaan opnuut aan te roer, skryf Werner Human.
Uitdrukking: Iets is agter die drilsaal
Wat op aarde is die drilsaal en wat het dit met perdewedrenne te doen? Taaltoffie ondersoek die herkoms van dié uitdrukking
Boere onderwerp aan ‘lafhartige, barbaarse’ aanvalle
“Landbouers is toenemend besig om binne die reg hulself te beskerm, soos wat die afgelope week in meer as een geval gebeur het.”
NATi, feesteforum stig nuwe hulpfonds vir kunstebedryf
Tribuo is Latyns vir “ek gee”, en dit bied ʼn geleentheid om ʼn belegging in Suid-Afrika se uitnemende kunstenaars te maak.
Mercedes jaag F1 in swart motors oor rassisme
Lewis Hamilton het die sport “wat deur wit mense oorheers word” en van sy medebestuurders gekap ná die dood van George Floyd in Amerika.
‘Golden State Killer’ beken skuld
Joseph James DeAngelo is 40 jaar ná die eerste moorde eers in hegtenis geneem.
Boek: Reise met Schoeman
Karel Schoeman was bekend vir reisverhale wat uit sy eie ervarings geskryf is. Het jy geweet dat hy in verskillende dele van Europa gewoon het en onder meer as verpleër in Glasgow, Skotland, gewerk het? Lees meer oor Reise met Schoeman.
Nuuskommentaar: Plaasaanvalle: die storie sonder einde
Daar is die afgelope paar weke ’n duidelike toename in plaasaanvalle, en die aard daarvan wek nie die indruk dat dit bloot die ekonomiese gevolge van die Covid-19-pandemie is waar honger mense nou na kos op soek is nie, en wat in sommige kringe as die politiek korrekte antwoord beskou word nie.
Geen wit akteurs vir karakters van ander rasse, sê ‘The Simpsons’
Dié besluit raak onder meer die karakter van ʼn Indiese groentehandelaar wat sedert 1989 deur ʼn wit Amerikaanse akteur vertolk word.
Vervolgverhaal: Roep van die uil (Hoofstuk 6)
Nadat Linda die aand saam met Rupert uit was, word hy tussen bosse ingelok. Sy besef dat sy hom sal moet volg … Lees nou die volgende hoofstuk in François Bloemhof se vervolgverhaal, “Roep van die uil”.
Borgtog laat vaar ná moord op ma, dogter
Kortje het glo ʼn week voor haar dood vergeefs probeer om ʼn beskermingsbevel te bekom omdat sy gevrees het vir haar lewe.